3 Key Largo
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 49 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thembela M - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thembela M
Gesin met klein kinders
Very nice apartment.
Everything was perfect, will probably come again.
Colinda D - Nov 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Colinda D
Gesin met tieners
Wonderlik.
Alles was netjies en het baie goeie diens gekry. Plek was rustig en ons het dit baie geniet.
Berenice S - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Berenice S
Gesin met klein kinders
Key Largo is awesome. Will definitely go back soon.
Wonderful experience!
Mirna N - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mirna N
Gesin met klein kinders
Netjiese woonstel met 'n see-uitsig.
Dit is 'n netjiese woonstel met al die nodige toebehore. Die see-uitsig is ook lieflik. Rita, die eienaar was baie gaaf en behulpsaam. Die steil trappe na die woonstel en na die see toe is moeilik toeganklik vir bejaarde mense. Die hekkie na die see toe was ook gesluit die laaste drie dae van ons vakansie. Die slaapbank in die leefarea is regtig baie hard om op te slaap. Maar ons het ons vakansie steeds baie geniet.
Brenda G - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Brenda G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Onbeskryflik mooi en netjies en baie vriendelik.
Ek kan nie wag vir 'n volgende keer nie. Dit was great. Baie dankie.
Behalda M - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Behalda M
Gesin met klein kinders
Fantasties, skoon, veilig en goed geleë.
Rita is die eienaar en huur self haar eenheid uit. Puik diens. Die woonstel was netjies met alles wat benodig word. Die kompleks is bitter netjies en skoon. Fasiliteite wonderlik veral met kinders. Goed geleë, naby skoon strand en winkelsentrum ens. Dankie Rita. Dit was regtig wonderlik!
Shobna S - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shobna S
Gesin met klein kinders
Awesome, clean and everything one will need is available. A definite revisit.
My family and I loved and enjoyed our weekend away. We definitely go back. Great value for money.
Kim O - Feb 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Kim O
Saam met vriende
Pragtige, netjiese plek.
Ons het die beste tyd by Rita se plek gehad. Sy is baie behulpsaam en gaaf.
Beautiful, neat place.
We had the best time at Rita's place. She is so helpful and kind.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Elmien K - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmien K
Gesin met tieners
Baie aangenaam.
Dit was 'n aangename verblyf plek baie mooi oorgedoen, alles is skoon en netjies en van bostaande gehalte. Ons het regtig lekker gebly sal definitief weer kom.
Marelize D - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marelize D
Gesin met klein kinders
Gemaklike en veilige verblyf. Lekker gebly baie dankie.
Sien sterre.
Len P - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Len P
Gesin met klein kinders
Skoon, veilig en goed geleë.
Sal Key Largo enige tyd aanbeveel. Is rustig, skoon en veilig, naby die strand en kort afstand se ry van meeste winkels en selfs Durban. Gaan vir seker weer daar bly.
Heather B - Nov 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heather B
Gesin met klein kinders
Pragtige huisie met toegang tot 'n stil strand.
Veilige kompleks. Kothuis pragtig versier met goeie aandag aan detail. Dit het alles wat jy nodig het, insluitend strandhanddoeke. Die eienaar is baie vriendelik en georganiseer. Maak 'n mens baie welkom voel. Die swembad was wonderlik en die strand is lekker stil.
Beautiful cottage with access to quiet beach.
Safe complex. Cottage very beautifully decorated with good attention to detail. Has everything one needs, including beach towels. Owner very friendly and organised. Makes one feel very welcome. Swimming pool was awesome and the beach is nice and quiet.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Anthony P - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anthony P
Saam met vriende
Beautiful place!
The area is really quite and we felt safe. The unit was well maintained and clean. The beach was perfect to relax on.
Hester R - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hester R
Gesin met tieners
Baie veilig en super skoon, lekker sentraal, puik verblyf.
Baie vriendelike ontvangs deur eienaar self, puik, skoon woonstel, baie gerieflik ingerig. Sal beslis aanbeveel.
Amalia C - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amalia C
Gesin met klein kinders
Fantastiese geriewe vir 'n heerlike familie vakansie.
'n Pragtige, netjiese en skoon eenheid met 'n pragtige see-uitsig!
Elmarie V - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Elmarie V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Puik.
Ons sal 3 Key Largo enige tyd aanbeveel. Skoon, netjies met als en nog meer wat mens op vakansie benodig. Rita het uit haar pad gegaan om ons gerieflik en gemaklik te laat vakansie hou. Ons sal enige tyd weer daar bly.
Carlien K - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carlien K
Gesin met klein kinders
Die eienaars het aan alles gedink. Dit was gemaklik, gerieflik, mooi en skoon.
Baie lekker ervaring vir ons asook die kinders. Alle geriewe baie mooi en goed. Gasvryheid was uitmuntend.
Erika N - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Erika N
Gesin met klein kinders
Woonstel is baie netjies en kry baie meer as wat verwag word! Sal dit beslis aanbeveel.
Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.
Andre K - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andre K
Saam met vriende
Ons het heerlik gebly en 3 Key Largo was met alles toegerus wat ons nodig gehad het.
Die woonstel is goed toegerus en die eienaars gee aandag aan al die klein detail. Die plek is ongelooflik skoon en die kompleks is veilig, netjies en word baie goed bestuur. Dit was vir seker goeie waarde vir geld.
Marlene H - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marlene H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige stil omgewing.
Pragtige plek met 'n asemrowende see-uitsig, baie netjies en skoon rustige omgewing en baie veilig.
Riaan B - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Riaan B
Saam met vriende
Baie lekker eenheid wat gerieflik naby alles geleë is.
3 Key Largo is 'n baie gerieflike eenheid en dit is naby verskeie sentrums geleë sou jy enige voorraad moet aanvul. Dit is ook stapafstand van die strand. Die kompleks se swembad is ook heerlik warm as jy nie strand toe wou gaan nie. Die braai-area is baie lekker met 'n pragtige see-uitsig terwyl jy ietsie kook en neem. Sal beslis weer gaan.
Sunette D - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sunette D
Wow! Pragtige eenheid met wonderlike uitsig!
Ongelooflike eenheid met alles waaraan jy kan dink, ons was regtig verbaas en verras en het die kuier baie geniet, sal dit vir enige iemand aanbeveel. Julle gaan ons beslis weer sien.
Shahana Sanet M - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Shahana Sanet M
Rus vir jou siel.
Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid en dat ons so lekker hier kon vakansie hou. Dit was net 'n plesier, alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar en gerieflik, julle sien ons beslis weer.
Tilla H - Feb 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Tilla H
Saam met vriende
Awesome, daar was meer as wat ons verwag het o.a. tot 'n ysmasjien. Die aircon was 'n moet. Die plek was pragtig skoon. Die eienaars het sommer vriende van ons geword.
Daar was meer as wat ons verwag het o.a. tot 'n ysmasjien. Die aircon was 'n moet. Die plek was pragtig skoon. Die eienaars het sommer vriende van ons geword. Die uitsig stunning.
Carin L - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Carin L
Gesin met klein kinders
Excellent.
Stunning place to stay.
Caroline M - Dec 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Caroline M
Gesin met klein kinders
Baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar!
Ons gasvrou en heer was baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel. Dit is ook baie gesentreerd. Alles wat ons nodig gehad het was daar,voel baie tuis. Die woonstel was baie skoon en netjies met ons aankoms!
Cynthia K - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cynthia K
Saam met eggenoot/lewensmaat
A perfect place to be.
We had a wonderful stay. The host was so friendly, the place was very neat. I will recommend the place to my friends and family.
Daphne T - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Daphne T
Thoroughly enjoyed our stay.
The place was lovely and clean. It was good value for money and close to the beach, and we felt very safe. Rita was very helpful and hospitable.
Nonhlanhla M - Nov 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nonhlanhla M
Gesin met klein kinders
Everything was there, clean, the owner is friendly.
Clean, safe and the owner was friendly.
Sigrid V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Sigrid V
Gesin met klein kinders
Sal weer gaan.
Die mense was absoluut fantasties.
Lynne C - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lynne C
Gesin met klein kinders
Awesome
It was a great stay, will visit there again.
Cindy T - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cindy T
Saam met vriende
Uitstekend!
Als wat jy nodig het (en 'n paar ekstras) vir 'n puik vakansie. Skoon, netjies, vriendelike gaste.
Anele M - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anele M
Saam met vriende
Awesome place.
This accommodation is awesome, very clean and fully furnished, the complex is safe and quiet. Close to the beach, Durban and Umlazi.
Hanlie M - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hanlie M
Gesin met tieners
Gemaklik, Netjies en lekker.
My man sou graag DSTV Premium wou gehad het om Rugby op 201 te kon kyk.
Jaun B - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jaun B
Gesin met klein kinders
Baie skoon, netjies, goed ingerig en baie gerieflik.
Daar is veilige parkering en 'n sekuriteitwag. Die kliëntediens is baie goed en vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal 3 Key Largo beslis aanbeveel.
Chanelle V - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chanelle V
Gesin met klein kinders
Baie netjies, huis weg van die huis en baie vriendelike ontvangs.
Netjiese, gerieflike wooneenheid met alles wat jy kan nodig kry. Naby aan die strand. Veilig. Sal 3 Key Largo hoog aanbeveel.
Alan B - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alan B
Gesin met tieners
Heerlik!
Ons verblyf in Key Largo was regtig heerlik! Alles was skoon en netjies en die woonstel is baie lekker uitgerus. Net 400 m se loop en ons voete was op die strand. Die omgewing is rustig en ons het lekker gerus. Dankie Rita vir alles!
Hansie G - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hansie G
Gesin met klein kinders
Brilliant, skoon, baie welkom gevoel, naby alles, mooi uitsig.
Sien sterre.
Amor L - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Amor L
Gesin met klein kinders
Dit was great.
Nie te ver van die see af nie en alles en meer wat ons nodig gehad het!
Mileska S - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mileska S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Skoon en netjies, baie lekker.
Baie netjies en skoon, veilig.
Ronel B - May 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ronel B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik!
Lekker, netjiese wooneenheid met alles wat jy nodig het.
Estie G - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Estie G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Verblyf uit die boonste rakke!
Ons reis gereeld, en ons kan met opregte eerlikheid sê dat 3 Key Largo verblyf waarde vir geld is. Die woonstel is uitstekend toegerus met alles wat jy dalk mag nodig kry. Dit is uiters netjies. Die kombuis is ook volledig toegerus. Die uitsig oor die see is pragtig. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Rita, baie dankie vir jou vriendelike ontvangs and behulpsaamheid.
Mandy D - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mandy D
Gesin met klein kinders
Plek is ongelooflik netjies en pragtig opgepas.
Beter as enige ander plek waar ons onlangs by gebly het.
Spokie J - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Spokie J
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit het soos huis gevoel.
Alles wat jy nodig het is daar. Rustigheid verwelkom jou.
Graham H - Feb 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Graham H
Saam met eggenoot/lewensmaat
Beautiful view and thats all!
Upon arrival, we found the unit not to be very clean. There was some worm like insect to be found all over. The ceiling fans, ceilings around fans, blinds and lamps were full of dust. The couches were dirty. The dishes were clean, but the cupboards that they were in not so much. The microwave packed up on my wife's first attempt to use it. Initially the customer service received was friendly and accommodating. The owners apologized and informed us that they had tenants for the previous three weeks that caused a lot of damage. We were also ...
Sien meer
Rita se Terugvoer
This is a very unfortunate situation and we are very disappointed that our guests were so unhappy with their stay.
Sien meer
We strive to offer our guests a comfortable stay in an upmarket, clean and comfortable environment which is also evident from our other guest reviews, guest book entries and verbal feedback given by all our previous guests.
We all know a story has 3 sides - mine, yours and the truth, well here's my version of events.
We received a message stating that the microwave was faulty. We promptly...
3 Key Largo
Anette H - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Anette H
Gesin met tieners
Genoeg spasie en alle geriewe wat jy benodig!
Pragtige eenheid. Alles wat nodig is en baie gerieflik en netjies. Loopafstand van die strand en baie veilig. Swembad in kompleks is baie netjies en die braai-area is gesellig. Ek sal dit vir seker weer bespreek.
Rita se Terugvoer
Baie dankie, julle was puik gaste.
Groete,
Rita
3 Key Largo
Dirk R - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Dirk R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gerieflik, rustig en skoon. Baie lekker gekuier.
Skoon, netjies en gerieflik - sal dit aanbeveel vir 'n rustige vakansie.
Heidi / Dirk V - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Heidi / Dirk V
Gesin met klein kinders
Netjiese plekkie met vriendelike diens.
Baie mooi en netjiese plekkie en lekker naby die see. Plek is sentraal geleë en die vriendelike diens wat ons ontvang het, het ons dadelik laat tuis voel.
Marietjie V - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marietjie V
Gesin met tieners
Baie oulik en netjies.
Ons het baie lekker gekuier, die plekkie is baie oulik.
Gaste wat na 3 Key Largo gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |