LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Lagoon | LekkeSlaap
+30

3 Lagoon

Tranquillity Villa
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en haardroër. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n privaat terras met 'n bankie, tafel en skadu. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n draagbare braai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: - Kinders tussen 0 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief. - Kinders tussen 10 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Voorwaardes: - 50% deposito word benodig om 'n bespreking te bevestig. - Die balans is betaalbaar 6 weke voor die inklokdatum. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word ook gehef en is saam met die balans betaalbaar. - Troeteldiere word nie toegelaat nie. - Rook is verbode binnenshuis. - 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra daaglikse koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Peace Villa - Jacuzzi
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid het lugversorging, 'n privaat ingang en tuin. Dit beskik oor 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-stort en haardroër. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n dek met 'n Jacuzzi, skadu, sitplek, tafel en stoele. Daar is ook draagbare braaigeriewe. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en skottelgoedwasser.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Kinderbeleid: - Kinders tussen 0 en 9 jaar betaal 50% van die deeltarief. - Kinders tussen 10 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Voorwaardes: - 50% deposito word benodig om 'n bespreking te bevestig. - Die balans is betaalbaar 6 weke voor die inklokdatum. - 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 word ook gehef en is saam met die balans betaalbaar. - Troeteldiere word nie toegelaat nie. - Rook is verbode binnenshuis. - 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra daaglikse koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R660
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoonrylaan 3, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcxxOpw2Mdr58kPN5rglFY2QZ4vU6eKVAbBXuy5jzPtRkZzEN5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R660  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 3 Lagoon Drive Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.93069 30.31058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!