3 Lavenders Woonstel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Arthur R - Mei 2024
Algehele gradering
Adequate.
Barend V - Mei 2024
Algehele gradering
Het slegs oornag.
Huimari F - Apr 2024
Algehele gradering
Het net daar geslaap maar dit was perfek.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Huimari. Ons kyk beslis na die voorstel.
Jy is baie welkom om weer te kom kuier by 3 Lavenders waar gaste vriende word.
Ilna R - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige plek.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie, Ilna. Julle is enige tyd weer welkom. Dit was lekker om julle te ontmoet.
Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Craig Clark. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier.
Marina V - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Julle is welkom om weer te kom kuier.
Sophia B - Sep 2023
Algehele gradering
Vir die doel van ons reis in Bloem was hierdie oornagplekkie 100%.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons gee dadelik aandag daaraan.
Monique S - Sep 2023
Algehele gradering
Safe and good location.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie Monique, julle is altyd welkom.
Ernest F - Jun 2023
Algehele gradering
Naweek weg vir Currie Cup-rugby.
3 Lavenders Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Julle is altyd weer welkom.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henrietta Grove 4, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat