3 on Eves Guesthouse
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Eves-weg 3, Mulbarton, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 on Eves Guesthouse is in Mulbarton geleë en bied verblyf in 2 gastekamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het.
Die kamers het elkeen 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer bied toegang tot 'n swembadarea en het 'n TV, 'n elektroniese kluis vir waardevolle items, 'n mikrogolfoond, ’n yskas en ondervloerse verhitting. WiFi en 'n TV met DStv-Explora is beskikbaar. Linne en beddegoed word voorsien. Rook is verbode.
Die gastehuis het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en 'n gimnasium. Daar is veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteitskameras en 'n alarmstelsel. Kinders moet te alle tye onder toesig wees by die swembad. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
3 on Eves Guesthouse is 450 m van 'n klein winkelsentrum, 750 m van die Mulbarton Mediese Sentrum, 3 km van Glenvista se buiteklub, 8 km van Klipriviersberg Natuurreservaat, 10 km van Gold Reef City en 19 km van die Johannesburg Dieretuin af.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Eves-weg 3, Mulbarton, 2190, Gauteng
Sien meer verblyf in Mulbarton Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Eves-weg 3, Mulbarton, 2190, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom