LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 on Rocklands | LekkeSlaap
+66

3 on Rocklands

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-straat 3, Murdoch-vallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die 3 on Rocklands-woonstelle is in Simonstad geleë en dit spog met die perfekte ligging net 2 km vanaf Bouldersstrand en 20 km vanaf Kaappunt.

Die villa is verdeel in 3 woonstelle met skakeldeure wat kan sluit indien dit apart gehuur word, en oopgemaak word indien 'n groter groep saam bespreek.

Elke woonstel is ruim en het 'n kombuis of kombuisie (afhangend van die eenheid), 'n badkamer, eetarea en leefarea met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die villa het beeldskone see-uitsigte en die dekor is spesiaal uitgekies om 'n strandhuis-atmosfeer te skep.

Die eenhede deel 'n beeldskone, blou swembad en daar is braaigeriewe vir elk van die 3 woonstelle. 'n Opsionele daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheer-hek en 'n plaaslike sekuriteitsfirma voorsien sekuriteit.

Simonstad is 'n geskiedkundige dorpie teen die Valsbaai-kus in Kaapstad in die Wes-Kaap. Die dorpie bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, van museums en geskiedkundige besienswaardighede, tot pragtige bootritte en goue strande wat dit die besoek werd maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Vlaams
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 3 on Rocklands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rocklands-straat 3, Murdoch-vallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Rocklands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocklands-straat 3, Murdoch-vallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0YmUzNzZkLTIxNjMtNDFjOC1iNmM3LWVmYzkwMGU0ZDhmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 3 Rocklands Road Murdoch Valley 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.211994436175 18.462078046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!