Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Siesta

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Haidee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir 3 Siesta
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marc & Helen S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc & Helen S

We loved our stay in a perfect location and will be back.

We loved our stay. There was activity in terms of maintenance work which was quite loud but we also know this is needed. Had our grown-up children and 2 dogs with us. Whilst the children worked, they sat on the verandah looking out over the sea, so simply perfect. A stone's throw from the beach so the dogs were walked twice a day! Great hosts and always available!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Home away from home.

Wat 'n wonderlike en gesellige tuiste. Om wakker te word en die see te sien en te ruik op jou voorstoep, was 'n wonderlike belewenis. Dit is nie eens 500m dan is jy by die see. 3 Siesta het alles gebied wat ons nodig gehad het om weg te kom van die normale. Die plekkie is in die hoek en ons het die privaatheid baie waardeer. Ons Staffie kind kon die tyd saam met ons geniet en dit was veilig en baie honde-vriendelik. Haidee was altyd beskikbaar om vrae te beantwoord en ons tot hulp te wees. Sal definitief weer gebruik maak van 3 Siesta.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Graeme M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graeme M
Enkelreisiger

Pictures don't do it justice.

A very pleasant surprise. The rooms are very spacious and spotlessly clean. Located inside a neat and very secure complex. Access to the beach is a short walk away.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Thank you for the kind words, glad you enjoyed your stay, hope you visit soon.

3 Siesta
Yvonne O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese akkommodasie.

Vriendelike ontvangs. Baie gerieflike akkommodasie. Baie veilig gevoel. Mooi see-uitsig. Naby aan alles wat jy kan nodig hê. Sal 3 Siesta vir seker in die toekoms weer gebruik asook hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carna C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carna C
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Baie netjies, pragtige huis en baie gemaklike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard F
Gesin met tieners

Fantasties.

Goeie ligging, stapafstand van die strand, praktiese eenheid-uitleg met alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuiste weg van die huis.

Baie netjies en gerieflik, goed ingerig en perfekte ligging. Veilig vir troeteldiere, sal beslis ons 'kinders' saamvat vir die volgende kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing accommodation.

What a beautiful holiday home. Thank you for the warm welcome. On our next Ballito trip we are going to return to 3 Siesta.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome experience, a home away from home.

Haidee and Mike gave personal attention to detail and we felt like we were at home in their lovely 3 Siesta! Our doggies were safe and it is a short walk from the ocean. We loved our stay and will highly recommend this lovey gem to anyone!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl M
Gesin met klein kinders

Skoon, meer as wat ek verwag het.

Sal weer en weer na 3 Siesta toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beryl G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beryl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfectly equipped and comfortable

Not right on the beach front, but a beautiful ocean view and an easy walk to Shakas Rock. A thoroughly enjoyable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle V
Gesin met klein kinders

Beautiful view and walking distance from the beach.

The house had everything we needed and more. Great attention to detail. We could see the ocean from the patio. We had a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend uitgerus.

Baie netjies, goed uitgerus. Alles wat jy benodig is daar met 'n mooi uitsig en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Heerlik om te hoor jy het jou verblyf geniet en goed gerus. Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Ons sien uit na u volgende besoek aan 3Siesta.

3 Siesta
Carina J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina J
Gesin met tieners

Perfekte plekkie, perfekte ligging.

Volgens die kinders was dit die beste vakansieplek ooit. Pragtige see-uitsig, uitstekend ingerig. Dit was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Dankie vir die resensie, wonderlik om te hoor die kinders het hul verblyf geniet. Ons gaste is ons prioriteit en gee ons soveel plesier om te weet dat ons, ons "Happy Place" met ander kan deel.

3 Siesta
Anrike V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrike V

Wonderlik, skoon en goeie diens.

Heidee was 'n baie vriendelike persoon om mee te werk. Sy het my op datum gehou met al die reëlings en heeltyd in kontak gebly. Haar huis was skoon en 'n mens voel sommer dadelik tuis. Haar kliptuin is 'n fantastiese manier om jou gaste die guest book te laat in vul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Bly om te hoor dat u, u verblyf geniet het en op standaard was. Nogmaals dankie dat u die kliptuin omhels. Ons sien uit na u volgende besoek aan 3Siesta

3 Siesta
Amelia D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Asemrowend!

Die beste troeteldiervriendelike plek waar ons nog was. Baie netjies en loopafstand van die strand. Sal definitief weer gaan. Haidee en Mike - baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. So bly om te hoor dat u troeteldiere hul verblyf geniet het. Ons sien uit daarna dat u in die nabye toekoms 3Siesta besoek.

3 Siesta
Chrissie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, netjies en vriendelike ontvangs.

Gasvry ontvang, eenheid baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het is daar. Sal beslis terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Bly om te hoor alles was op standaard. Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas, ons sien uit na u volgende besoek aan 3 Siesta

3 Siesta
Gaye H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaye H
Gesin met tieners

Very impressed with the personal service and special little touches like the coffee, charcoal etc.

We will definitely return for a longer stay next time - love the garden and the birds. Lovely little unit. Many thanks.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie beïndruk met die persoonlike diens en spesiale klein afrondings soos die koffie, houtskool, ens.

Ons sal beslis weer vir 'n langer verblyf terugkeer - mal oor die tuin en die voëls. Pragtige klein eenheid. Baie dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Good day Gaye,

We are so glad that you enjoyed your stay and appreciated the surroundings, our guests are our priority and we do our best to make you comfortable
and feel at home. We look forward to you visiting us again soon.

3 Siesta
Lee - Ann T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee - Ann T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik.

Netheid, waarde vir geld. Baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Siesta se terugvoer

Thank you for taking the time to post a review. I am so glad you enjoyed your stay at 3 Siesta. Looking forward to hosting you again in the near future.

Regards,
3 Siesta

3 Siesta
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 76, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADBLcnyK1w84hLSFfgwpYZDVSzOTBAntA721bzrvJd5r5CVrMHt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 76 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.518666666667 31.227416666667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem