LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 St Blaize Terrace | LekkeSlaap
+15

3 St Blaize Terrace

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marsh-straat, Nr. 3 St Blaize Terrace , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

3 St Blaize Terrace is 'n eksklusiewe en bekoorlike Victoriaanse selfsorg-skakelhuis in die sentrale deel van Mosselbaai, net 200 m vanaf Punt-strand.

Dié huis is opgeknap en gerieflik ingerig, en bied slaapplek vir 5 gaste in 3 slaapkamers. 'n Kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer is ook beskikbaar. Die eerste en tweede kamers het elkeen 'n koninggrootte-bed en die derde kamer beskik oor 'n slaapbank wat kan oopvou in 'n gemaklike dubbelbed.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met splinternuwe toebehore, 'n skottelgoedwasser en 'n oond. 'n Groot hout-eetkamerstel vir 8 gaste is beskikbaar. Die sitkamerarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Die kombuis bied toegang tot 'n beskutte patio met stoepmeubels en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 St Blaize Terrace sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Marsh-straat, Nr. 3 St Blaize Terrace , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Marsh-straat, Nr. 3 St Blaize Terrace , Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJlODRhM2ZkLWQ1ZWUtNDFlMS1hNjJlLTZiY2MxZDRiNDU1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 5) Marsh Street No 3 St Blaize Terrace 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 12:00 -34.183372510631 22.153424648568
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!