LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Village Heights | LekkeSlaap
+39

3 Village Heights

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai-hoofweg, Oubaai Gholflandgoed, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 Village Heights is 'n selfsorgwoonstel van 250 m² op die veilige, luukse Oubaai Gholflandgoed met asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die veilige eenheid is in 'n pragtige omgewing geleë en die stylvolle dekor bied 'n luukse en moderne wegbreek teen bekostigbare tariewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, ’n dubbelbankbed, 'n oopplan-kombuis, -eetkamer, -leefkamer en sitkamer met 'n TV en vinnige WiFi. Die woonstel het ook 'n waskamer, opwaskamer, kaggel en kroeg. Veilige parkeerplek word in 1 motorhuis en 1 oop parkeerplek gebied.

Kom speel gholf of hou vakansie in dié lieflike woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Village Heights sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 3 Village Heights
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Oubaai-hoofweg, Oubaai Gholflandgoed, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Village Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai-hoofweg, Oubaai Gholflandgoed, Heroldsbaai, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsiaixnWtVXPqRI7avVHPdg4aajfStWjJY7RcM1yiBWbB2ufgBh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Oubaai Main Road Oubaai Golf Estate 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.047889 22.408722
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!