LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 30 Chakas Cove | LekkeSlaap
+23

30 Chakas Cove

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 24 resensies vir 30 Chakas Cove
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marieza V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lieflike woonstel regoor een van die getypoele.

Perfek vir 'n familie met kinders, net 'n paar tree en jy is op die strand.

30 Chakas Cove's terugvoer

Thank you for the lovely review. The flat is being completely revamped in May so will be even better when you book again

30 Chakas Cove
Anton L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Gesin met tieners

Everything as expected with a spectacular sea view.

The unit was ready and clean despite us arriving earlier. Whatever the unit lacks is made up by the fantastic view and good location. Thank you Karin for ensuring all our requests were dealt with promptly. The only concern is the shower door that leaks water which could be a slipping hazard. We will definitely visit again.

Bertie B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bertie B
Gesin met tieners

Ons het dit baie geniet, omdat ons op die strand was. Dit was net wat ons wou hê.

Die eenheid is baie sentraal geleë en vir ons behoeftes, was dit perfek. Die uitsig oor die see en strand was lekker. Die omgewing is skoon en behalwe vir die straat, was dit rustig (weet nou nie dit oor die vakansietyd lyk nie). Die enigste klagte is dat die stort lek. Die toilet in die hoofslaapkamer se spoelmeganisme werk nie reg nie. Jy moet die handvatsel optel nadat jy dit gespoel het.

30 Chakas Cove's terugvoer

Good morning Bertie,

Thank you for your feedback, we did send a plumber in to sort out the plumbing issues.
We look forward to you booking with us again, the flat is undergoing a revamp this year and we are very excited about this.

Kind Regards,
Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Willem S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer met uitstekende uitsig en ligging.

Ons het baie lekker ontspan. Die eenheid het 'n uitstekende ligging met asemrowende uitsig oor die oseaan. Dit is gerieflik naby 'n baie veilige strand, veral vir persone met klein kinders. Uitstekende waarde vir geld.

Franz A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franz A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very good.

We would rate the unit a 10 if the DStv would be working correctly.

Janine C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine C
Gesin met klein kinders

'n Pragtige uitsig. Veilige en stil omgewing. Fantastiese verblyf, sal beslis terug wees.

'n Lugversorging, veral in die slaapkamers, sou waardeer word. Toilette moet met daaglikse skoonmaak ontsmet word.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

A beautiful view. Safe and quiet surroundings. Awesome stay, will definitely be back.

An air conditioner, particularly in the bedrooms would have been appreciated. Toilets should be sanitised with daily clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Henriette B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette B
Gesin met klein kinders

Was baie lekker en baie mooi uitsig.

Dis 'n baie mooi plek maar die eienaar kan gerus bietjie moeite doen in die woonstel se inhoud van die woonstel.

Rodney B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney B

Lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig.

Goeie ligging naby die strand met baie doendinge naby. Gasbraai was lekker, maar daar moet asb. instruksies wees oor hoe om dit aan te steek, want ek't myself amper verbrand in die proses.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely apartment with amazing view.

Great location close to beach with lots to do near by. Gasbraai was nice to have, but instructions on how to light it should be there as I nearly got burnt trying to light it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Mart V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V
Saam met vriende

Alles wat 'n vakansie lekker maak!

Gemeubileer met gemaklike sitplekke, tafels en beddens. Kombuis toegerus met alles wat mens nodig het om self kos te maak. Die beste is die see-uitsig van stoep en die geluid van die branders!

Ella D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow what an awesome stay!

Beautiful views. Apartment was clean, beds comfortable and kitchen very well equipped. Close to shops and restaurants. Out of season very well priced. Will definitely book again.

30 Chakas Cove's terugvoer

Good morning Ella,
Thank you for the wonderful review, we look forward to you booking with us again.
Karen von Wielligh
Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Wilna D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooiste uitsig.

Ons verblyf was baie lekker met die mooiste uitsig oor die see! Ons sal vir seker weer wil kuier.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Wilna, baie dankie vir die mooi resensie.
Ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek
Vriendelike Groete Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Owen Kevin A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen Kevin A
Gesin met tieners

Very impressed.

Great view, clean, great value for money. Malls within 10 km. Will go back when going to the coast.

30 Chakas Cove's terugvoer

Good afternoon Kevin, thank you for your lovely review. We look forward to you booking with us again.
Kind regards,
Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
Jenny H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jenny H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging, maar netheid kan beslis verbeter word.

Die tweede badkamer moet uitsorteer word, stortkop te laag, selfs vir 'n kort persoon. Netheid is nie 'n prioriteit nie, en 'n bietjie TLC is nodig in hierdie woonstel. Die ligging was wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely location, but neatness and cleanliness can definitely be improved.

2nd bathroom needs sorting out, shower head way too low even for a short person. Cleanliness not a priority and a bit of TLC is needed in this flat. The location was great.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Wilma P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P
Gesin met tieners

Awesome plek, sal beslis weer daar bly.

Awesome en skoon en 'n perfekte uitsig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome place will definitely stay there again.

Awesome and clean and a perfect view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Anton L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Pragtige plek. Mooi oop see-uitsig. Leefareas ruim. Het lekker gekuier. Net jammer van gasbraaier. Nie 'n gasbraaier "fan" nie.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeienaand Anton, dankie vir die mooi resensie. Ek stem saam, 'n lekker hout vuur bly die beste.
Groete
Karen

30 Chakas Cove
Mariette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, ontspanne atmosfeer.

Skoon en gemaklike verblyf naby die see met pragtige uitsig.

Donna B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donna B
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ongelooflike uitsig, amper op die strand, sentraal, altyd veilig gevoel.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Donna, baie dankie vir die mooi resensie.

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Elmarie D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was stunning.

30 Chakas Coves was absoluut amazing. Dit was skoon, netjies, modern en sentraal geleë en die belangrikste, dit was meer as 100% see-uitsig. Ons kon dolfyne van die balkon af sien. Dit was sentraal aan winkels en eetplekke en net 'n absolute belewenis. Dit is definitief 'n plek wat ons weer sal gebruik. Alles het gewerk en was net perfek vir 'n welverdiende vakansie.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Elmarie,

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Net 'n plesier om gaste soos julle te akkommodeer. Ons sien daarna uit om weer van julle te hoor.

Groete Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Wilhelm D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm D
Gesin met klein kinders

30 Chakas Cove is 'n baie rustige, mooi plekkie om te bly, uitsig is pragtig en naby aan die see.

30 Chakas Cove is 'n oulike plek om in te bly, uisig is pragtig, het alles wat mens nodig het op vakansie. Ek stel voor dat die handdoeke meer as net een keer 'n week verander word of vat jou eie saam.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeienaand Wilhelm

Baie dankie vir u mooi resensie.
Ons sien uit daarna om weer van u te hoor.

Groete
Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Vivienne L - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vivienne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik!

Ons het die uitsig só geniet, die woonstel is baie netjies en sal weer teruggaan!

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Viv

Baie dankie vir die mooi resensie.

Groete, Karen by Chas Everitt Ballito.

30 Chakas Cove
Christine B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel.

Baie lekker strand net daar, veral vir klein kinders. Mooiste see-uitsig.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Christine

Dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit om weer van u te hoor

Groete
Karen

30 Chakas Cove
Liz L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit was absoluut die wonderlikste ondervinding om in Chakas Cove te kon bly. Dis skoon, netjies, ideaal geleë, naby die strand, naby winkelsentrums en baie gerieflik.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Liz,

Baie dankie vir u mooi resensie, ons sien uit daarna om weer van u te hoor.
Groete,
Karen @ Chas Everitt Ballito

30 Chakas Cove
Linda G - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda G
Gesin met klein kinders

Op die strand met fantasteise rotspoel waar 'n mens kan snorkel.

Ligging is perfek en naby genoeg aan Ballito en Salt Rock vir inkopies. Besoek gerus Tasps - die beste hippiewinkel ooit - baie mooi klere, al is jy nie 'n hippie nie.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemôre Linda,

Baie dankie vir die mooi resensie.

Groete
Karen @ Chas Everitt

30 Chakas Cove
Lianda W - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lianda W
Saam met vriende

We had a fantastic stay. The unit was spacious and well equipped.

Perfectly located, with fantastic views. The unit was well equipped, clean. The unit had DSTV and a washing machine. There was access to the beach. The beds were comfortable with quality bedding.

30 Chakas Cove's terugvoer

Goeiemiddag Lianda
Baie dankie vir die mooi resensie, ons hoop om weer van u te hoor in die toekoms.
Groete
Karen von Wielligh

30 Chakas Cove
was R1 275
Vanaf R956
per nag (plek vir 4)
was R1 275
Vanaf R956
per nag (plek vir 4)
was R1 275
Vanaf R956
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmZmM2MDEwLWY2YjEtNDIwZC1hMGEyLTc5ZmFmNTgwNGI5Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 275, nou Vanaf R956  per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 43 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.514056353325 31.231110692024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!