10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 14 Apr 2020 tot 30 Jun 2020.
Humewood Akkommodasie by 301 The Sands | LekkeSlaap
+17
+17

301 The Sands

1 resensie
Selfsorg
  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

301 The Sands is 'n luukse, nuut opgeknapte selfsorgwoonstel in die veilige The Sands-kompleks in Kusweg in Port Elizabeth. Die kompleks is oorkant King's Beach en naby die Humewood Beach, 'n Blouvlagstrand, en die wêreldbekende watersport-bestemming Hobie Beach.

Die pragtige, sonnige woonstel het slaapplek vir 8 gaste en spog met luukse afwerkings. Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n moderne kombuis en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, 2 wasbakke en 'n toilet. Die tweede badkamer het 2 storte, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, dubbeldeuryskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n groot etenstafel en stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Veilige toesluitmotorhuis vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 301 The Sands sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir 301 The Sands
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 301 The Sands het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 200
Vanaf R1 980
per nag (vir 8 persone)
was R2 200
Vanaf R1 980
per nag (vir 8 persone)
was R2 200
Vanaf R1 980
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Humewood, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3zWEepXvopFybPoIQEDIDFsTMBr9kugXMykeMBObPAAHmD33oI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, nou Vanaf R1 980  per nag (vir 8 persone) 1 5 1 5 Beach Road Humewood 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.974380577032 25.643237756592
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za