Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Bayview

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hermanus Holiday Homes Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 5

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 302 Bayview
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Annareen D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annareen D
Gesin met tieners

Baie goeie ligging en pragtige uitsigte. Woonstel is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Ons het die week heerlik gebly. Die woonstel is lekker stil en mens hoor nie die besige pad agter die woonstel nie.

Soortgelyke woonstel in Bayview wat familie gehuur het was teen 'n laer bedrag oor dieselfde tydperk so ek dink die bedrag is bietjie aan die hoë kant per dag en dalk moet hulle daarna kyk om dit meer in lyn met mekaar te bring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat/R43, Bayview Eenheid 302, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMDQ0YWRkLTY0ZDMtNGM3YS1iZDAzLWE4ZTkzYzY2MWU2OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Main Road/R43 Bayview Unit 302 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412864 19.251566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem