LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 302 Ocean View | LekkeSlaap
+40

302 Ocean View

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

302 Ocean View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n moderne woonstel met 2 slaapkamers wat in Kusweg in Strand geleë is. Die woonstelblok bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en verkry inspirasie uit die vorm van arendsvlerke wat 'n gevoel van oopheid skep.

Die woonstel is smaakvol versier en het slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel het 2 en suite-slaapkamers en 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, asook is slim-TV. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea het see-uitsigte en WiFi met 'n slim-TV wat DStv Now, Netflix en Showmax het. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area. Die woonstelblok het 'n 24 uur-ontvangsarea, geslotekringkameras oral op die perseel en bied toegang deur afstandbeheerde hekke. Kelderparkeerplek is beskikbaar.

Daar is 'n magdom doendinge en besienswaardighede in die omtrek. Gaste kan op Strand se bekende, lang sandstrand stap, swem, branderplankry, hengel, gholfspeel, bekroonde wyne proe, 'n verskeidenheid dag- en aandmarkies met lewendige musiek, kunsvlytstalletjies en verskeie lekker eet- en drinkgoed besoek, voetslaan, fietsry in die berge of vir landskapsritte gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by 302 Ocean View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir 302 Ocean View
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Strandweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 302 Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NDlhNzM4LTY4MDUtNGZmZi1hOThjLTk0NGZiNjI4ODVmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 36 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.123857770409 18.831687569618
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!