Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3023 Kingfisher

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir 3023 Kingfisher
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Shannon E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon E
Saam met vriende

A beautiful stay with great views, facilities and safety!

Was such a beautiful house to host my friend's bachelorette party at. Nicole was wonderful to deal with and extremely accommodating to all our needs. Would definitely go back many more times. All the ladies loved the house, the view of the golf course and felt very safe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine F

Gemaklik en rustig.

Sal vir seker weer die plek boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mekayla W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mekayla W

Rustig. Ons het lekker gekuier. Die plek kort net 'n bietjie skoonmaak.

Ons het lekker gebly. Dit is 'n mooi plek. Pooltafel en swembad was lekker om te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E
Gesin met klein kinders

Goeie kommunikasie deur eienaar. Baie lekker Kersfees gehad saam familie.

Baie lekker gebly. Solar en inverter krag het baie gehelp. Geen WiFi wat goed sou wees en huis kort goeie skoonmaak (baie spinnekoppe in huis en buite lê stoele). Andersins fantastiese plek vir groepe en families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy M
Saam met vriende

Great hostess who fully informs, updates and responds timeously.

The house is beautiful but can be cleaner. Spider webs should be removed. The toilet cistern downstairs wasn't in good working condition. The pool was dirty but overall, it's a great house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesego M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesego M
Saam met vriende

Fantastic.

I had an amazing stay at this house. It had everything that I could think of, and I only needed to bring water and extra towels for the pool. I felt like I was at home. The only thing that didn't meet my expectations was the pool, as it wasn't clean enough. However, the host was very helpful in managing to ask her gardener to come and assist with cleaning the pool and everything else that we needed. She was just a phone call away. Despite the issue with the pool, I would still definitely consider going back to stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith W

Lieflike atmosfeer.

Van klein na groot het almal dit geniet om by 3023 Kingfisher te bly. Sal vir seker terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra E

Mooi en rustig.

Baie mooi huis, smaakvol ingerig met uitstekende geriewe. Was 'n groep dames en die kombuis is ruim genoeg. Lekker binne-braai-area vir die koue aande. Die huis het nou ook solar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Besigheidsreis

Perfect getaway.

We enjoyed our stay and everything was perfect. Thank you for having us, my wife would just like to have a hairdryer in the room but it is not that big a deal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja G
Gesin met klein kinders

Gerieflike ruim huis, ideaal vir familie wat saam wil kuier.

Pragtige plek langs die Vaalrivier. Kaggels en skottelgoedwasser is 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Gesin met klein kinders

Spacious home with a beautiful view!

Our extended family had a lovely weekend away at 3023 Kingfisher. The house is spacious and has everything you may need. The view from the house is beautiful and the estate is safe and has lovely paths for walking and running. Would highly recommend and love to return again soon as it is the perfect weekend city escape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne V
Saam met vriende

Dit was so 'n mooi en gerieflike blyplek met 'n fantastiese uitsig. Skoon en net 'n fees. En naby aan alles in Parys wat lekker is, maar ook ver genoeg vir vars lug. Ons kan nie wag om terug te gaan nie.

Kingfisher is 'n vonds. Dis skoon, netjies, modern ingerig en die ligging is wonderlik. Ons was toevallig daar toe die Oranjerivier sterk gevloei het en dit was 'n absolute belewenis. Die braai-area is gerieflik, baie sitplek en dan is daar ook die perfek swembad om in af te koel of te kuier. Ons gaan beslis so gou moontlik weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela V

Baie lekker, dankie.

Ruim en mooi vertrekke. Lekker gekuier, behalwe vir muskiete wat gepla het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Heerlik rustig.

Die uitsig was asemrowend en het opgemaak vir die etlike probleempies in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad R
Saam met vriende

Heerlike, rustige naweek.

Baie ruim en lekker huis om in te bly. Al was ons 4 paartjies was daar oor as genoeg plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier, die plek was skoon en netjies met goeie diens.

Ek sal doodseker weer daar gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sibusiso S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibusiso S
Enkelreisiger

Refreshing.

The owner, Nicole provided the information needed on time. Load shedding schedule, even though we didn't experience it at all. Beautiful home indeed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Gesin met klein kinders

Big and spacious, all you need in one house.

Die kamers is baie groot, leefarea met 'n swembad en boma, en die rivier en golfbaan was spesiaal. Die huis het pragtige uitsig, die baie vensters gee oopte. Pooltafel was lekker. Sal beslis die huis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle S
Saam met vriende

Comfortable and clean.

We had the best stay at 3023 Kingfisher. Such a stunning house. No complaints. Would love to go again soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cherie K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie K

Great house.

What a wonderful house. We had everything that we needed. Everyone was super happy and will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 3023, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa553226c2d21a4936d17d8400f155ec8528735a9a391cd2eba732ab3046429545ea9dd3475948453361e1ca4ee50725a3c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 12) 20 5 1 5 3023 Kingfisher Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.887481143944 27.473944880465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem