303 Kusweg Tergniet

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

303 Kusweg Tergniet bied gemaklike selfsorgverblyf in die kusdorpie Tergniet. Dit is op die Tuinroete tussen Klein Brakrivier en Groot Brakrivier geleë. Ons bied knusverblyf in 'n drieslaapkamerhuis, regs van die strand, wat lieflike see-uitsigte waarborg.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolf en 'n yskas, asook 'n ontbyttoonbank. Daar is 'n eetkamertafel met stoele wat na 'n sitkamer met 'n TV lei. Verder is daar ook 'n wasmasjien, tuimeldroër en strykgeriewe in die huis beskikbaar.

Daar is braaigeriewe in die rustige tuin en gaste is verseker van 'n toesluitmotorhuis en 'n alarmstelsel. Die strand is oorkant die pad en dus maklik bereikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 303 Kusweg Tergniet sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 303 Kusweg Tergniet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 150 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za