- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Erf 3040, Freshwater Road, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
3040 on Freshwater bied selfsorgverblyf in 'n gastehuis. Die rustige verblyf word deur melkhoutbome omring en is 'n tuiste vir inheemse voëls.
Die verblyf bied 5 eenhede. Gecko Cove is 'n selfsorg-oopplan-eenheid met 'n slaapkamer, sitarea, kombuis, aparte badkamer met 'n stort, privaat braai-area en plonspoel.
Fat Gecko beskik oor 1 slaapkamer, 'n oopplan-sitarea, kombuis en 'n aparte badkamer met 'n stort. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Starfish bied slaapplek aan 2 volwassenes. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 'n slaapbank in die sitarea.
Rusty Hook is 'n ruim selfsorg-eenheid wat beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopplan-uitleg en 'n kombuis. Die badkamer het 'n stort en bad. Dit bied slaapplek aan 4 gaste.
Milkwood House beskik oor 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders op 'n stapelbed. Dit is ideaal vir groot gesinne en beskik oor 'n oopplan-kuier-area en 'n kombuis.
Elke eenheid bied gerieflike en rustige verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamereenheid het 'n koningingrootte-bed. Dit beskik oor 'n oopplan-sitarea en kombuis, asook 'n aparte badkamer met 'n stort. Daar is 'n privaat braai en die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas en ketel toegerus. Die verblyf het nie toegang tot die privaat swembad by Gecko Cove nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Rusty Hook is 'n vissershuisie met 2 slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer en -kombuis wat volledig toegerus is. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas en ketel.
Hierdie eenheid het nie toegang tot die privaat swembad by Gecko Cove nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie selfsorgkothuis bied privaatheid en is omring deur welige bome. Dit beskik oor 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof, yskas en ketel.
Dit het 'n skaduryke omgewing wat perfek is vir daardie warm somersdae. 'n Klein privaat swembad laat gaste toe om af te koel wanneer nodig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige, ruim vyfslaapkamerhuis het 2 badkamers. Die huis het 'n uitsig oor die tuin en dit is ideaal vir families en groepe. Dit bied slaapplek aan 10 volwassenes en 2 kinders. Die verblyf het nie toegang tot die privaat swembad by Gecko Cove nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sanumi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 96
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Fat Gecko
- Selfsorg
- Rusty Hook