LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3040 on Freshwater | LekkeSlaap
+29

3040 on Freshwater

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir 3040 on Freshwater
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
John V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John V
Gesin met tieners

Rustige, netjiese akkommodasie binne loopafstand van die strand.

Vriendelike gasvrou.

Piet S - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S
Enkelreisiger

Die akkommodasie was redelik basis maar effektief.

Die eienaar het haar bes gedoen om my tuis te laat voel.

Magda D - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Sanumi gaan uit haar pad om gaste welkom te laat voel. Eenhede is mooi skoon en elk met sy eie identiteit. Mens kan lekker ontspan. Daar is baie trappies tot by die eenhede. Die strand is pragtig.

Antoinette B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B
Gesin met klein kinders

Vriendelik, skoon, hulpvaardig.

Sal beslis weer gaan,

Adele W - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Vriendelik, gerieflik, netjies en sal aanbeveel.

Ek sal 3040 on Freshwater beslis aanbeveel. Vriendelike ontvangs. Gerieflike en baie netjies.

Jacomina V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomina V
Gesin met klein kinders

Fantasties en perfek!

Verblyf is besonders toegerus en versier, uiters gemaklik en huislik. Die ligging is uitstekend en die gasvrou en haar man het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit voel of mens 'n stukkie van jouself daar los. Ek beveel 3040 on Freshwater ten sterkste aan! Bravo Sanumi en span!

Ursula G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en veilig gekuier.

Vriendelikheid en baie gasvryheid ontvang. Plek is baie skoon en netjies.

Hendrik W - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en goed vir die siel.

Ons het dit baie geniet, veral die stilte, die netheid van die plek en goeie gasvrou.

Juandri N - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Juandri N

Sanumi was 'n vriendelike en behulpsame gasvrou. Plek is netjies en skoon.

Ek sal nie aanbeveel vir ouer mense nie, die stylte tot by die huis was baie styl en die parkering was baie klein.

Richard L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig en netjies. Sal dit aanbeveel.

Goeie fasiliteite. Baie veilig en privaat.

Wynand V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike paar dae in Port Alfred

Sanumi is wonderlike gasvrou, home away from home. Ons sal verseker weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Wikus V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus V
Saam met vriende

Oorgeslaap vir besigheid.

Naby strand en met pragtige tuin. Toegang tot klein swembad wanneer die swembad eenheid nie bespreek is nie. Skoon, netjies, rustic.

Willie L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike, aangename en hulpvaardige mense.

Baie lekker en rustige omgewing.

Nomfundo M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely time.

The room was clean and beautiful. Loved the the pool. Service was the best. I will definitely go back.

Miranda S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda S
Saam met vriende

Home away from home. Well equipped and warm reception.

Port Alfred is such a beautiful place with cool sea breeze.

Zoliswa Dubase D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zoliswa Dubase D
Saam met vriende

Value for money.

Clean, friendly. Self-catering should have ironing board and iron, this was missing. Not conducive for the elderly and disabled.

Celeste P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Paradys.

Wonderlike vriendelike gasvrou. Sal dit net nie aanbeveel vir mense ouer as 60 nie, tensy alternatiewe reëlings gemaak word om te help met die bagasie. Baie steil opdraandes tot bo by die blyplek.

Yvonne S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigste naweek ooit!

Die idee was time-out en dit was presies wat ek gekry het! Die ligging is fantasties, dis heerlik stil met net die see wat jy hoor. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Beddegoed, handdoeke, kussings - alles wat perfek. Eenhede is ook baie privaat. Sal beslis aanbeveel en sal weer teruggaan. Die trappies/bult tot by die eenheid is lekker styf, maar mens word ingelig vooraf so dis geen verassing nie. Vat maar net 'n ietsie vir muskiete saam.

Tracy M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy M
Gesin met tieners

Verblyf was fantasties en gerieflik! Huis weg vanaf die huis. Sanumi was 'n uitstekende gasheer. Ons sal beslis terug wees!

Verblyf was pragtig, en Sanumi het seker gemaak dat ons alles het wat ons nodig gehad het vir 'n baie gerieflike kuier. Die gastehuis is naby al die geriewe sowel as die strand. Dit voel soos jou huis weg vanaf die huis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Accommodation was spectacular and comfortable! Home away from home. Sanumi was an excellent host. We will definitely be back!

Accommodation was lovely, and Sanumi made sure we had everything we needed for a very comfortable stay. The Guesthouse is located close to all amenities as well as the beach. It felt like home away from home.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Claire T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation and very peaceful.

Will definitely return!

Tjaart C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tjaart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gerieflik.

Baie aangename en vriendelike gasvrou. Die kamer waarin ons gebly het voldoen heeltemal vir 'n selfsorgsituasie. Die omgewing is pragtig. Sal weer hier wil bly.

Glenn K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Magic. Sanumi is die ene gasvry. Baie dankie.

Geen klagtes nie. Sal aanbeveel as blyplek. Baie vriendelik verwelkom deur Sanumi.

Sindiswa F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindiswa F
Saam met vriende

The place is very nice and fresh, very nice scenery.

The place was fully booked but there was no noise, the old stuff really looked nice though, the gas part for the geyser. Water was lukewarm. The owner and the manager very friendly and tend to all our needs.

Renata B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renata B
Gesin met klein kinders

Beautiful and comfortable accommodation.

The accommodation felt like home away from home. We were absolutely comfortable and relaxed. We had everything we needed right there. We will most definitely be back.

Billy B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy B
Gesin met tieners

Stil, skoon, rustige veblyf in die mooiste omgewing.

Sanumi, jy is 'n uitstekend gasvrou. Dankie vir die skoon verblyf. Julle tuin is onbeskryflik netjies en mooi! Ons was jammer om weg te gaan. Het elke dag daar geniet en kan jou gasteverblyf aanbeveel.

Sakkie K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Naas P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naas P
Saam met vriende

Baie mooi en goed toegerus.

Die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Hoor die see van die huis af.

Harry V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te kort.

Port Alfred is ten minste 'n week se kuier werd. Volgende keer langer!

Anneke O - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke O
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het, net te kort.

Ons het baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik verwelkom deur die gasvrou en is selfs gratis opgegradeer na 'n groter eenheid wat baie lekker was, veral met 'n tweejarige. Ons het in Rusty Hook gebly, die eenheid was baie mooi, skoon en netjies en het alles wat mens benodig. Die strand is lekker naby so mens kan sommer loop as jy wil. Ons het besluit om die laaste aand hul tuisgemaakte pizzas uit te probeer en sal dit sterk aanbeveel, dis vreeslik lekker!

Marguerite S - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Dit was ons tweede keer by 3040 on Freshwater en ons sal weer volgende keer daar bespreek.

Peter S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S
Gesin met klein kinders

Goed geleë en netjies.

Baie geniet. Sentraal punt waarvan 'n mens lekker kan rondreis. Goeie waarde vir geld.

Renette D - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Is vriendelik ontvang en het alles gehad wat ons nodig gekry het.

Annemarie M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou, sentraal geleë. Ons het dit baie geniet.

Sien sterre.

Marguerite S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite S
Saam met vriende

Lieflik. Wens ons kon langer bly.

Baie naby aan die see, skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Ons sal definitief weer daar bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely. Wish we could have stayed longer.

Very close to the sea, clean and neat with everything you might need. We will definitely stay there again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

William S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William S
Saam met vriende

Privaat en stil.

Nie aanbeveel vir mense wat sukkel om te loot nie omdat sommige eenhede teen 'n steilte gebou is.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Private and quiet.

Not recommended for people with walking disabilities as some units are built on a steep incline.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Sjaan S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sjaan S
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly by dié oulike, outentieke plekkie!

Ons het by Gecko Cove gebly en dit regtig geniet. Dit is outentiek, oulik en naby die strand. As jy besluit om die aandete-opsie te aanvaar, sal jy verseker wees van 'n fantastiese maaltyd. Die tafel was selfs vir ons gedek, en ons kon ná ons stap op die strand sommer dadelik inspring. Stapafstand van die strand — waarvoor kan 'n mens nog vra?

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We loved our stay at this quirky, authentic place!

We stayed at Gecko Cove and really enjoyed this place. It is authentic, rather quirky and close to the beach. Moreover, if you decide to accept the option for a dinner, you can be sure you get a fantastic dinner. The table was even laid for us, so we could dig in straight after our walk on the beach. Walking distance to the beach - what else do you want?

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Leticia J - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leticia J
Gesin met tieners

Excellent service.

The hostess gave us excellent service and went out of her way to assist.

Ellen F - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Delighfully quiet and comfortable.

Lovely cottage, hidden away from the bustle yet only a two minute walk to a beautiful beach. The cottage had a private splash pool surrounded by lush green foliage and mature trees. The cottage was very clean and had everything we needed. Definitely going back again!

3040 on Freshwater's terugvoer

Thank you for the wonderful review Ellen. Hope to see you again! Hope you have a super fantastic day!

3040 on Freshwater
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 3040, Freshwater-weg, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwOWQ1NGZmLWEwN2EtNGFjNy05OTY5LTgwOTZhNjZmYmEwYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 Erf 3040 Freshwater Road 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.61535417323 26.878201961517
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!