4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
308 Mossel Cove is 'n moderne selfsorgvakansiewoonstel in Mosselbaai. Dit is perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n dubbelbed het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea bied 'n ontspannende atmosfeer met 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Daar is ook 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en 'n asemrowende uitsig. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 24
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 308 Mossel Cove het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang