8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Clover Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
31 Clover is 'n keurige strandhuis in Stilbaai, die ideale vakansiehuis wat asemrowende uitsigte oor die rivier en baie prettige kenmerke bied.
Dié pragtig ontwerpte huis het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met storte, wasbakke en toilette. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Daarbenewens is daar ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die kombuis strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet, en lei verder na die sitkamer wat met sagte sitplek ingerig is en spog met 'n lieflike kaggel binne. Daar is nog 'n sitkamer op die onderste verdieping met sitplek en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot parkeerplek van die straat af en kan heerlik saam met die gesin braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannelien Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Clover Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 31 Clover het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Clover Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang