Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 On Uitspan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rensie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir 31 On Uitspan
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeandrian F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandrian F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste kuier plek.

Definitief jou waarde vir geld en die atmosfeer van die plek is super vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie. Julle is ook baie netjies en rustig. Altyd welkom om weer te kom. Groete, Rensie.

31 On Uitspan
Adenaan S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adenaan S
Gesin met tieners

It was a secure area and quiet.

Safe and private. Also a well-located area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean and comfortable for an overnight stay.

The room was very comfortable for our overnight stay. Unfortunately, there was no provision for alternative power during load shedding, which was a bit inconvenient. Also, although we could connect to WiFi, there was no service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wim M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wim M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut, skoon, netjies.

Die kamer was baie netjies en skoon, net lawaierig van stort langsaan en geen handdoekreëlings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yusree J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yusree J
Enkelreisiger

I had a pleasant overall stay.

I had a pleasant stay, the room size was perfect, cosy and clean. The location was also convenient and close to my planned visits.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B
Enkelreisiger

Is a lekker rustige omgewing!

Netjies en skoon met goeie eetplekke in die omgewing! Redelik naby aan die lughawe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie laat aangekom, so ons het baie min tyd regtig daar spandeer.

Geen vereistes nie, hulle was baie behulpsaam en verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo V

Baie lekker.

Dit was lekker en die privaatheid was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Hello Theo
Baie dankie ek is baie bly jul kon lekker rus.
Julle is altyd welkom.

Groete
Rensie
31 On Uitspan

31 On Uitspan
Andries B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B
Saam met vriende

Die eenhede is baie netjies en skoon.

Die eenhede voldoen nie aan die nodige fasiliteite wat by 'n "selfsorg" behoort te wees nie! Daar is (1) geen tafel/stoele nie (2) geen stofie ens. nie (3) geen opwasbak nie (4) moes ketel by badkamer met koppie volmaak (5) geen hak om handdoeke op te hang nie. ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Goeie môre Andries

Jammer om te hoor my plek voldoen nie aan al jou vereiste nie.

Het wel n TV met volle Dstv paket.
I gemak stoel en 1 wit stoel by toonbank wat voldoen om met rekenaar te werk.
Bar yskas
Microwave
Ketel met koffie suiker melk en beskuit.
Lieflike braai area met bankie onder boom vir outstanding.

Groete
Rensie
31 On Uitspan

31 On Uitspan
Patricia G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia G
Enkelreisiger

Enjoyable.

Great holiday destination.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Goeie môre

Baie dankie Patricia

Groete
Rensie

31 On Uitspan
Pierre C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer oorslaap.

Ons het baie lekker gebly, al was dit net vir een nag. Alles wat nodig is, skoon en vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie Pierre

Jul enige tyd altyd welkom.

Groete, Rensie.

31 On Uitspan
James D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Friendly and warm welcome. Excellent security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Hello James, baie dankie julle is altyd welkom. Vriendelike groete. Rensie

31 On Uitspan
Simon V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon V
Saam met vriende

Dit was pragtig en baie lekker.

Baie netjies en mooi, vriendelike.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Hallo Simon,ek is bly jul het jul tydjie hier geniet. Geniet jul Kersfees en voorspoed vir nuwe jaar.
Groete
Rensie

31 On Uitspan
Shanique R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanique R
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very good.

It was nice safe and quiet just what we wanted thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Hi Shanique
Glad you enjoy your stay.
You any time well come
Regards
Rensie

31 On Uitspan
Pietie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie H
Enkelreisiger

Baie goed ingerigte kamer.

Rensie baie vriendelik. Lekker stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie Pietie, jy is altyd welkom. Groete, Rensie

31 On Uitspan
George A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George A
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon en veilig.

Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ek sal dit vir seker weer gebruik en aanbeveel en dis verseker waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie George
Jy is enige tyd welkom. Baie dankie, jou eenheid was verskriklik netjies.
Groete
Rensie

31 On Uitspan
Serina W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my presies gebied wat ek wou gehad het.

Ek wou net bietjie rus en dis presies wat die plekkie ons gebied. Rustigheid. Geen geraas. Absolute privaatheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Hallo Serina
Baie dankie, jul is enige tyd welkom.
Groete
Rensie

31 On Uitspan
Ricardo B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo B
Saam met vriende

Great stay!

The place is surreal! It was bliss waking up to complete silence. It was as if we were in a hotel! Thank you for the great service Rensie️.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Thank you Liesl.

Regards,
Rensie

31 On Uitspan
Keaghan J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keaghan J
Saam met vriende

Dit was lieflik om daar te oornag. Ek sal weer gaan.

Dt is 'n baie oulike plekkie en dit is baie rustig daar. Ek sal dit vir enge een aanbeveel en Rensie is 'n baie vriendelik persoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie Keaghan.
Groete
Rensie

31 On Uitspan
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese wooneenheid en hoogs aanbeveelbaar.

Ons is baie vriendelik deur Rentsie ,ons gasvrou ontvang en het baie tuis gevoel. Die plekkie is ruim en baie skoon en netjies en ons sal graag weer daar wil gaan bly as ons weer in die George area is in die toekoms. Pragtige braaiarea en geen moeite is ontsien om ons verblyf so gemaklik moontlik te maak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Hi Hennie
Baie dankie, julle is enige tyd baie welkom.
Groete, Rensie.

31 On Uitspan
Lisenka W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisenka W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies en voldoen aan al jou behoeftes. Eienaar was baie vriendelik en ons vinnig tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie Lisenka.

31 On Uitspan
Ina D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf naby die lughawe.

Die kamer is klein, maar toegerus met alles wat nodig is. Baie netjies en skoon, goeie beddegoed en handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie Ina.

31 On Uitspan
Gerard L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard L
Enkelreisiger

Puik diens, skoon, netjies en gemaklik.

My verblyf was aangenaam, beveel 31 on Uitspan aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie Gerard.
Groete
Rensie

31 On Uitspan
Richard B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B
Enkelreisiger

Clean and value for money.

Looks like a new build. Good communication by host. Room well equipped for a one night stay. Very clean and tidy. Would certainly stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie, Richard.
Groete,
Rensie.

31 On Uitspan
Sandile M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Rustige naweek gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

31 On Uitspan se terugvoer

Baie dankie, Sandile.
Groete,
Rensie.

31 On Uitspan
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitspanstraat 31, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20e1d14a5e4096a74939d28cb6e60db146bc12483a654a90377872331dc7ad7fb1f9b5b59b5600893de0374fbcb429979072?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 31 Uitspan Street Blanco 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9464059 22.4082849
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem