Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 on Witzenberg

Selfsorg
Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

31 on Witzenberg is 'n bekoorlike huis op 'n wildsplaas net buite Tulbagh. Die oulike huis met sy eie plonspoel bied rustige verblyf op die platteland met 'n pragtige uitsig op die Witzenberge.

Die pragtige selfsorghuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 driewartbeddens en die aparte badkamer langsaan het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien toegerus. Dit lei na die sitarea waar daar gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n kaggel is.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep, braai-area, plonspoel, sitplek en 'n pragtige uitsig. Hiér kan gaste soggens 'n koppie koffie drink terwyl hulle die rustige atmosfeer geniet.

Gaste kan gaan voetslaan, die bergfietsroetes aandurf, in die gemeenskaplike swembad afkoel en die sebras en springbokke op die voorstoep dophou. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 on Witzenberg sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir 31 on Witzenberg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Janet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 11

Ligging

  • Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 on Witzenberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witzenberg Game Park, Boontjiesrivier-plaas, Erfdeel 31, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bb00ac9af97ee08863b46d21fcd02000a5e1b67299ebcbd576215cc584887e134a20357d026ac8d996495816b44d62555a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 980 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 Witzenberg Game Park Boontjies River Farm, Portion 31 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.378532336219 19.203442304787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem