32 Napier Street Apartment 403
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 32, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
32 Napier Street Apartment 403 is op die vierde verdieping in De Waterkant, Kaapstad. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Daar is 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed en elkeen van die twee badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n induksiestoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die helder oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die glasvensters wat oopskuif strek van die vloer tot die plafon en bied 'n prentjiemooi uitsig oor die kerk, Foreshore-area en hawe.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 32 Napier Street Apartment 403 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Tobin Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 16
Jaar gelys 14
Ligging
- Napierstraat 32, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Napierstraat 32, De Waterkant, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom