32 Robertson

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

32 Robertson is aan die oostelike kant van Ermelo en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie besoekers of oornaggaste. Dis binne bereik van verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Daar is 2 ruim kamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het genoeg kasspasie, spieëlkas en 'n deur wat na 'n patio lei. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis, eet- en leefarea. Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n klein kantoorspasie.

Daar is ook 'n Patio met braaigeriewe en veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis vir 2 mediumgrootte voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by 32 Robertson sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 32 Robertson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false