8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - 323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
323 Kusweg is 'n strandhuis naby Mosselbaai in Tergniet, en bied gehalte-gesinsverblyf. Tergniet is ongeveer 15 kilometer vanaf sentraal Mosselbaai, George en Hartenbos.
Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers. Twee slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en sluit en suite-badkamers met 'n bad of stort in. Die derde slaapkamer bied ook 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die gaste deel 2 aparte badkamers met storte. Drie slaapkamers spog met pragtige see-uitsigte.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, stoof en oond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware, eetgerei en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-pakket. Daar is 'n lieflike, ruim patio aan die voorkant van die huis met pragtige see-uitsigte.
Die huis is net 'n paar meter van die strand af. Gaste kan 'n glas wyn geniet terwyl hulle die walvisse en dolfyne in die see dophou wat gedurende die seisoen in die see speel. Daar is talle aktiwiteite in die omgewing, insluitend gholf, visvang en uitstappies na plaaslike besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 323 Kusweg Tergniet het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
323 Kus Road, Tergniet, Mossel Bay, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang