Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

328 on Cork

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

328 on Cork bied gerieflike gastehuisverblyf in die voorstad Ferndale in Johannesburg, net 7 km vanaf Randburg. Die huis is op 'n groot erf met 'n swembad, tennisbaan en 'n tuin geleë.

Verblyf word in 'n gastewoonstel met slaapplek vir 2 paartjies of 'n gesin van 3 met 'n kind ouer as 10 jaar gebied, aangesien die swembad nie omhein is nie. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel het 'n sitarea, 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is, 'n TV en WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek, en is welkom om van die swembad en tennisbaan op die perseel gebruik te maak.

Die woonstel is lekker naby winkels en restaurante geleë. Die gastehuis kan op versoek ook vir groter groepe voorsiening maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir 328 on Cork
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 5

Ligging

  • Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Gaste dink 328 on Cork het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Corklaan 328, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5950a1d30de73c9f67133f7b13c4262d7dce1f751c7ad9b0a29ec8a689337eaea39f5a372a201d2e5d8c8baeb3f275550e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 328 Cork Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.09050490676 27.98899696069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem