33 Berg Self-Catering
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Bessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Peter S - Apr 2024
Algehele gradering
Quiet historic area with amazing mountain views.
Charmaine V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig en stil.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Dankie, Charmaine. Ons sien uit na die volgende keer.
Karin H - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik uitgerus na 'n lang pad op die motorfiets. Ruim kamer met genoeg pakplek.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Karin, baie dankie vir jou positiewe kommentaar.
Monniek F - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Monniek vir jou goeie resensie. Dit is vir ons 'n groot aanmoediging. Ons is altyd dankbaar as ons gaste tevrede is.
Andre C - Des 2023
Algehele gradering
Very good.
Shelly H - Des 2023
Algehele gradering
Excellent location. Friendly, welcoming host. A great stay!
Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n naweek.
Mardi B - Jul 2023
Algehele gradering
Absoluut perfek!
Prof. Hennie K - Mei 2023
Algehele gradering
Ideale kortverblyf teen 'n billike prys.
Lees meerElaine S - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese en veilige verblyf met eetplekke binne loopafstand.
Keke M - Mrt 2023
Algehele gradering
It was good.
Daniel M - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Marisna V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne, rustig, skoon en vriendelike ontvangs.
Nico K - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed geleë en gerieflik.
Charmaine V - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Detlef & Tracey W - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortably and neat.
Jewelz M - Des 2022
Algehele gradering
I enjoyed it immensely.
Lizette M - Okt 2022
Algehele gradering
Beautiful accommodation in a great location.
Linette D - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike personeel en goeie diens.
Shawn C - Jul 2022
Algehele gradering
Warm, stately and the people of the place is lovely.
Charlotte D - Jun 2022
Algehele gradering
Lieflike, silwerskoon, rustige en bekostigbare verblyf.
Lees meer33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou sinvolle, in detail terugvoer, Charlotte. Kom kuier gerus weer hier. Bessie.
Henrietta N - Apr 2022
Algehele gradering
Bessie was baie vriendelik en behulpsaam, kamers was silwerskoon, alles het gewerk.
Deon T - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker privaat, eienaar baie hulpvaardig en vriendelik.
Berna V - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag om die omgewing te verken.
Winnie B - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker stil en rustig.
Christa D - Jun 2021
Algehele gradering
Vandag se kuier tussen gister se juwele.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie, Christa vir jul waarderende en positiewe terugvoer. Dit is net 'n plesier om gaste soos julle te ontvang.
Ferriel B - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful and cosy.
Trudy J - Nov 2020
Algehele gradering
Totally totally awesome!
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Hi Trudy, thanks so much for sharing your positive experience. Guests enjoying themselves is what it's all about.
Dirk S - Feb 2020
Algehele gradering
Was vriendelik verwelkom, huis was pragtig opgemaak in klassieke dekor. Geleë naby winkels en museums.
Ruchelle L - Jan 2020
Algehele gradering
Rustig, skoon, netjies en beeldskoon!
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ruchelle. Dit is die ervaring wat ons graag vir elke gas wil gee.
Susan D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangename plek.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Susan, ons waardeer dit dat jy die tyd geneem het om kommentaar te lewer. Baie dankie vir die positiewe opmerkings en gradering.
Margot M - Nov 2019
Algehele gradering
We had a lovely clean room up in the eaves, delightful place.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Thank you Margot, for your comment, we are really sorry for the inconvenience. Your comment helped a lot though, the problem was sorted out immediately. Regards, Bessie.
Chris S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Chris vir julle goeie terugvoer. Ons wil graag vir ons gaste 'n mooi en gerieflike tuiste skep en is dankbaar as hulle dit so ervaar.
Sonja N - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik, nostalgies en sentraal.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Dit is ons grootste plesier as julle die kuier by ons en in Swellendam geniet het.
Maak weer so.
Juanita M - Jun 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Ons is so bly julle het jul verblyf geniet. Dankie vir jul waardering.
Magda D - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Ons is regtig jammer julle het een van Swellendam se koue naweke getref. Ons hoop om jul weer te ontvang, hierdie keer in mooiweer, wat volop is in Swellendam. Dan kan jul die bekoring van die ouwêreldse koel stoep ervaar en die bedrywighede in ons rustige straat dophou.
Ferdi E - Mei 2019
Algehele gradering
Great, just need own entrance.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Thanks for sharing your opinion with us. We feel the one guest entrance offers more security to our guests though.
Janetta V - Apr 2019
Algehele gradering
Aangenaam en gerieflik.
Lees meer33 Berg Self-Catering se terugvoer
Dankie, Janetta, vir jou terugvoer. Dit beteken vir my sowel as toekomstige gaste baie. Sien julle graag weer.
Callie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was van die begin tot die end 'n aangename ondervinding.
Lees meer33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie. Dis 'n inspirasie vir ons.
Lanelle N - Mrt 2019
Algehele gradering
Alles wat nodig is vir 'n rustige en aangename verblyf.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Dit is die grootste kompliment dat julle lekker gebly het en weer wil terugkom. Baie dankie vir die resensie.
Mariandl P - Mrt 2019
Algehele gradering
Great location, good value for money, clean and comfortable.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Thank you for your positive recommendation.
Marcel U - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing, wonderlike dorp.
33 Berg Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.
Liezel B - Des 2018
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Theresa S - Des 2018
Algehele gradering
Gasvry en mens voel tuis.
Devona N - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Louise V - Jul 2018
Algehele gradering
Was heerlik.
Jonathan B - Jul 2018
Algehele gradering
Great welcome as was the accommodation.
Sunet L - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies. Top verblyf.
Shawn P - Jun 2018
Algehele gradering
Ons was op soek na oornagverblyf weg van die middedorp gedruis maar tog naby genoeg om winkels toe te kon gaan sou dit nodig wees.
San-mari J - Jun 2018
Algehele gradering
Mooi, netjies en ruim kamer met alles was mens benodig.
Izette A - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly, gasvrou vriendelik en behulpsaam.
Hester B - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Rustig.
Marcell D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies.
Tania C - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Riette C - Nov 2017
Algehele gradering
Gerieflik naby aan restaurante.
Aretha W - Aug 2017
Algehele gradering
Rustig.
Ig F - Mei 2017
Algehele gradering
Baie goeie verblyf, hoogs aan te beveel.
Ihan V - Mrt 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Jg D - Des 2016
Algehele gradering
Refreshing.
Karin V - Jul 2016
Algehele gradering
Fantasties! Alles was perfek en sal dit vir almal aanbeveel!
Rozanne V - Mei 2016
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en lekker om daar te kon oorbly!
Frank M - Apr 2016
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly! Vriendelike eienaar.
Debbie O - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing, natuurskoon, gawe mense.
Esmarie R - Des 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon, privaat, vriendelik en gasvry.
Petra G - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Grant G - Des 2015
Algehele gradering
Very friendly and helpful management!
Hannes L - Okt 2015
Algehele gradering
Perfek!
Noeleen V - Sep 2015
Algehele gradering
It was a short overnight stay, however, the place was lovely and we will return someday.
Nico P - Sep 2015
Algehele gradering
Rustig geslaap in 'n dakkamer.
Annette C - Sep 2015
Algehele gradering
'n Netjiese eenheid! Ons het lekker gebly.
Rudi M - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Timothy M - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker. Kan aanbeveel!
Susan D - Des 2014
Algehele gradering
Not accessable from your car.
Lees meer- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 33, Swellendam, 6740, Wes-Kaap