Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

33 Degrees South - Flat 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir 33 Degrees South - Flat 3
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Lynette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Gesin met tieners

Die beste.

Die eenheid is absoluut fantasties - pragtig binne, uitstekend toegerus, heerlike stort, mooiste uitsig en onverbeterlike ligging. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Ek gee meer as volpunte en sal baie graag weer kom kuier. Een van die beste eenhede waar ons nog gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Goeie more Lynette
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek is bly dat julle die eenheid geniet het. Ons poog om altyd te verbeter en om die gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Dit gaan julle goed!
Groete
Daisy

33 Degrees South - Flat 3
Jenine M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine M
Gesin met tieners

Alles was uitstekend, die WiFi is net swak.

Dit was fantasties, ons kon nie vir beter gevraag het nie, almal is baie hulpvaardig en die eenheid was pragtig en die uitsig nog beter. Sal beslis weer hier wil bly as ons weer Gonubie toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Hallo Jenine, ons is so bly julle het lekker gebly! En dat ons julle in die toekoms weer kan verwelkom. Groot verskoning oor die WiFi. Vodacom is ons diensverskaffer. Ons sal beslis die WiFi kontroleer en opvolg. Groete, Benita

33 Degrees South - Flat 3
Elsa M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa M
Saam met vriende

Uiters netjies en goed toegerus.

Ek wens ek kon langer kuier. Die woonstel en omgewing is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Goeie dag Elsa.

Baie dankie vir die wonderlike resensie! Dit is vir ons 'n riem onder die hart en so lekker om te hoor dat julle gelukkig was. Dit is ons doelwit om uitstekende en gehalte diens te lewer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by ons. Seënwense, Stella Scholtz

33 Degrees South - Flat 3
Adrinette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in hierdie baie netjiese, goed toegeruste akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die netjiese selfsorgakkommodasie met 'n baie goed toegeruste kombuis, het aan al ons verwagtinge voldoen. Dit sal ideaal wees vir 'n naweekwegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Hallo Adrinette,

Ons is baie dankbaar vir jou goeie resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste gelukkig is en dat ons dus ons doelwit bereik het, deur uitstekende en gehalte diens te lewer. Ons sien uit daarna om julle sommer binnekort weer terug te verwelkom by ons gesellige eenheid.

Groete,
Stella Scholtz

33 Degrees South - Flat 3
Mariaan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan S
Saam met vriende

Heerlike atmosfeer en pragtige plekkie.

Kamers is mooi en ruim. Alle geriewe is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, goed toegerus.

Heerlik gekuier, tuisgebakte beskuitjies was heerlik, vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Hallo Jan.

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te ontvang. Ons streef daarna om uitstekende diens te lewer op elke gebied en sal graag meer wil weet t.o.v. die ligging en veiligheid en graag sal wil verbeter op laasgenoemde indien moontlik.

Groete, Stella

33 Degrees South - Flat 3
Leza D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leza D
Saam met vriende

Uitstekend.

Voorwaar elke sent werd gewees. Die diens was voortreflik en die personeel en eienaar was baie aangenaam en bereidwillig om te help. Baie netjies en goed ingerigte plekkie. Alles in goeie, werkende toestand. Niks was ooit moeite en hulle stap graag die ekstra myl vir hul kliënte. Pragtige uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Good day Leza,

Thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. We would like to see if we can change anything to make you feel safer. We cannot change the location as it is at the beach, but please share your concerns with us or any suggestions you have.

We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit.

Warmest regards,

Stella

33 Degrees South - Flat 3
Dalene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L
Gesin met tieners

Passing through only.

I found Gonubie to be a nice stopover and the flat has a great position. Can have noisy tenants in the building but not too bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Good day Dalene,

Thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. Our sincerest apologies for the inconvenience of having to bear with noisy tenants. There are very strict rules - Code of conduct that must be adhered to by everyone.

We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit.

Warmest regards,

Stella

33 Degrees South - Flat 3
Antoinette W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette W
Gesin met tieners

Baie gerieflik en goed geleë.

Regtig baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Good day Antoinette,

Thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. Our sincerest apologies for the late response. We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit.

Warmest regards,

Stella

33 Degrees South - Flat 3
Rudi H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable experience.

Clean, well maintained and pleasant unit to stay in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

33 Degrees South - Flat 3 se terugvoer

Good day Rudi, thank you once again for booking with us and giving us an excellent review. Our sincerest apologies for the late response. We hope to hear from you soon and are looking forward to your next visit. Warmest regards, Stella

33 Degrees South - Flat 3
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van White Barbet-straat en Pearce-singel, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b6ed27762ed218574506e2234ef3c4808f7a7d9e3f79b7dc2604b3ba69482b047cef19ef5bebee0ba3de4592dcd2ac7799?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 C/O White Barbet Street and Pearce Crescent Gonubie, Oos London 5256 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.940383443611 28.032260625131
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem