LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 33 La Mer | LekkeSlaap
+35

33 La Mer

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Beach-weg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 195 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

33 La Mer bied 'n rustige wegbreek in 'n woonstel met 'n see-uitsig aan KwaZulu-Natal se tropiese kuslyn. Dit is net 30 km suid van Durban in die stil, ongerepte dorpie, Illovo Beach, met sy heerlike soel weer en warm Indiese Oseaan geleë.

Hierdie smaakvol versierde woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide en suite-badkamers het storte. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer en leefarea lei na 'n groot stoep met 'n see-uitsig, stoepmeubels en 'n gasbraai.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea en gratis WiFi.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n gemeenskaplike swembad en braai-area in. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig en oorgenoeg oop parkeerplek vir besoekers.

Die kushoofweg kan nie van die woonstel af gehoor of gesien word nie, maar dis net 3,3 km ver en beteken dat gaste maklike toegang tot verskeie dorpies en besienswaardighede aan die Suidkus het.

Slaapplek

’n Bespreking by 33 La Mer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir 33 La Mer
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Illovo Beach-weg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 33 La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Illovo Beach KwaZulu-Natal
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Illovo Beach-weg 27, Illovo Beach, Kingsburgh, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1YTcwZGVjLTI0ZTQtNDEzNC04MGMxLWVjYTM3Yzc2YjEzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 195  per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 27 Illovo Beach Road Illovo Beach 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.114232983595 30.851728320122
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!