Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

333 Guest Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneke-straat 333, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

333 Guest Lodge bied gerieflike oornagverblyf wat sentraal in Pretoria geleë is. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié lodge bied drie pragtige kamers wat elk 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, linne en badhanddoeke en sluit lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi in.

Daar is welige tuine en 'n restaurant op die perseel, asook veilige parkeerplek. Hierdie verblyf is naby kafees, Boschkop Driving Range en Netcare Pretoria-Oos Hospitaal.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Anneke-straat 333, Pretoria, 0182, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anneke-straat 333, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1f9ec28ae6dd8accc1e78327fc3cba65dd720b89004d83253b96ec9a694b0f1f9f46f84e6f0ee6568bd8233f1c7a2c324ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 333 Anneke Street Pretoria 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.806906828974 28.370436151382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem