35 Brookside
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookside-pad 35, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 310 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
35 Brookside is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kingswood Golf Estate, George en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 groter slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die 2 kleiner slaapkamers het elk 'n enkelbed waarvan 1 ekstra lengte is. Die hoofslaapkamer het 'n vol en suite-badkamer en die ander slaapkamers deel 'n vol badkamer. Daar is ook 'n aparte gastetoilet in die gang.
Die kombuis is met 'n gasstoof en elektriese oond toegerus. Die opwaskamer langsaan het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is 'n deur wat na die dubbelmotorhuis lei met oorgenoeg ruimte vir bagasie, gholfsakke of gholfkarretjies. Die oopplan-leefarea en eetarea is smaakvol versier en het 'n groot platskerm-TV met sekere DStv-kanale en Netflix.
Gaste het toegang tot die klubhuis en kan afslag geniet indien hulle gholf speel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Theresa Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Brookside-pad 35, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 35 Brookside het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kingswood Golf Estate George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookside-pad 35, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom