Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie in die woonstel toegelaat nie.
Rook is streng verbode in die eenheid.
Enige partytjies of privaat funksies word nie toegelaat nie. Indien enige geraasklagtes van die Flamingo Park-kompleks-toesighouer ontvang word, sal gaste gevra word om die eiendom onmiddellike sonder 'n terugbetaling te ontruim.
Dagbesoekers word nie toegelaat sonder vooraf reëlings nie.
Handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke vir die swembad en strand saambring.
Daar is geen DStv nie, maar wel Google Chromecast.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang