Port Alfred Akkommodasie by 35 Sea Lords Way | LekkeSlaap
+26
+26

35 Sea Lords Way

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sealords-weg 35, Port Alfred , 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

35 Sea Lords Way is 'n selfsorghuis in Port Alfred, 'n gewilde vakansiedorpie aan die Sonskynkus. Dié dorpie is veral bekend vir sy marina en pragtige strande, soos Kelly's Beach, 'n Blouvlagstrand perfek vir swem en East Beach wat weer die ideale plek vir branderplankry en roei is.

Die huis bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die 2 groot slaapkamers op die boonste verdieping het en suite-badkamers en bied toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die mariena. Die derde slaapkamer lei na die tuin. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die ruim kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n beskutte patio met braaigeriewe en stoepmeubels.

Slaapplek

’n Bespreking by 35 Sea Lords Way sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 35 Sea Lords Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sealords-weg 35, Port Alfred , 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink 35 Sea Lords Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sealords-weg 35, Port Alfred , 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODJjMGVlLTE2NjEtNDVlYy1iZWUyLTY2MjJkM2JiNDcxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 35 Sealords Way Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.596750153749 26.900599747896
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za