354 @ Omeya

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

354 @ Omeya is 'n lieflike vakansiehuis op 'n gholflandgoed minder as 'n uur se ry vanaf Windhoek.

Die verblyf bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die leefarea het 2 slaapbanke vir kinders. Die eerste en tweede slaapkamer deel 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer maak gebruik van 'n gedeelde en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en kookgerei. Die huis het 'n goed toegeruste binnebraai-area met 'n eetarea. Daar is ander geriewe soos 'n swembad, kaggel, gratis WiFi en 'n TV met DStv. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan 'n potjie gholf op die landgoed geniet of na die nabygeleë Windhoek ry.

Slaapplek

'n Bespreking by 354 @ Omeya sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 3 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 4 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Diens op aanvraag
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 354 @ Omeya gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za