Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 Mallorca

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Michele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 36 Mallorca
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Michelle L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveel!

Fantastiese verblyf, die eenheid is netjies, ruim, smaakvol versier en baie goed toegerus. Goeie gehalte toebehore en linne. Die ligging is perfek, die uitsig op die strand is asemrowend. Direkte toegang na die strand, en die onverwagte bonus is dat die parkering reg by die eenheid is, sodat jy nie met bagasie hoef te sukkel nie. 10/10 vir ons, en het reeds weer vir Desember bespreek. Ons tel reeds die slapies af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suid Kusweg 40, 36 Mallorca, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9114f3f8c8f768fd583e963e6a196dd7fd7f51fd0b351dc166f6ae30cfdad74cad9c36e54fb7052bc9b5eaea38eb8d59f471?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 40 South Beach Road 36 Mallorca 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.678996165458 31.113614399239
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem