36 Mount Road Guesthouse
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 36, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R600R540 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
36 Mount Road Guesthouse bied gehalte-diens aan gaste. Dié gastehuis is in Mount Croix in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en het maklike toegang tot die snelweg. Dit is baie naby die bekende Grey College, 10 minute se ry vanaf pragtige strande en 5 minute se ry vanaf vermaak en restaurante in die moderne Richmond Hill.
Verblyf word aangebied in semi-selfsorg-eenhede wat elkeen hul eie privaat badkamer, kombuisie en leefarea het. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel, broodrooster en basiese eetgerei en breekware. Tee, koffie en suiker word voorsien met aankoms en elke eenheid het 'n TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en moet vooraf gereël word.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Jaar gelys 7
Ligging
- Mount-weg 36, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink 36 Mount Road Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mount Croix Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mount-weg 36, Mount Croix, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom