Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

36 Shades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

36 The Shades bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel die The Shades-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is net 300 m van die strand af en gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig van die woonstel af geniet.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gebruik 'n gastebadkamer met 'n bad en toilet.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale, Netflix en WiFi, en die woonstel het lugversorging. Die sitarea bied ook toegang tot die balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, en daar is onderdakparkeerplek. Die woonstel word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by 36 Shades sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 93

Jaar gelys 4

Ligging

  • Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weaver-singel 23, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c09937c4ce7de8fef31618b886a942470adc076ecd5b5fdb79e285c4b460ef5120d055020d765ce2e141c5e3a5cadef4f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 23 Weaver Crescent The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721522011944 31.086420186508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem