365 On St Helena

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

365 On St Helena bied sakpasverblyf in Calitzdorp op die R62 aan gaste. Hierdie rustige en troeteldiervriendelike gastehuis is die ideale oornagverblyf vir diegene onderweg na Kaapstad of Port Elizabeth.

Daar is in 2 eenhede, 'n eenheid met slaapplek vir 4 gaste en nog 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste. Die gesinseenheid het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 2 driekwartbeddens. Daar is ook 'n badkamer en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Daar is 2 braai-area buite, 1 gasbraai en 1 tradisionele braai. Veilige parkeerplek en WiFi word voorsien.

Die gastehuis is 500 m van die hoofroete af en bied pragtige uitsigte oor die Swartberg- en Rooiberg-bergreekse wat in die winter besonder pragtig is weens die sneeubedekte toppe. 'n Mens kan op kort uitstappies of ritte gaan om die plaaslike wynplase te besoek en van die bekroonde wyn en port te proe, en daar is ook verskeie nabygeleë restaurante met 'n groot verskeidenheid disse.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 365 On St Helena gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false