7 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
36b Oos is 'n pragtige vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande en 'n verskeidenheid see- en voëllewe.
Dié smaakvol gemeubileerde, dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en bied verblyf aan 7 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die laasgenoemde 2 slaapkamers maak gebruik van 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die leefarea op die boonste verdieping het 1 enkelbed (indien verlang kan ‘n ekstra enkelbed verskaf word vir ‘n totaal van 8 gaste).
Daar is 'n ruim en goed toegeruste kombuis, asook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en diepvrieskas. Die oopplan-speelarea is op die boonste verdieping en lei na 'n lieflike dek met pragtige uitsigte.
Trekpleisters en doendinge in die area sluit Stilbaai Gholfklub, voetslaanroetes, Stilbaai strande, swem, branderplankry, visvang, hengel en kanoevaart in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 36b Oos het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36b Oos Street, Stilbaai East, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang