Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

37 On Anderson

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zanete Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir 37 On Anderson
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elizna H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna H
Enkelreisiger

1.

Dit was netjies, skoon en beide Lizan en Yoli was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eleni G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eleni G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese plek! Mooi, netjies, veilig en skoon.

Wat 'n heerlike verblyf, pragtige plek en wonderlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Igna D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Elegante netjiese verblyf.

Mooi skoon kamers met elegante aanraking oral. Die kamers is lekker ruim en gemaklik. Loopafstand vanaf Pretoria Boys High en UP. Lekker ontbyt en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afrikaans lekker.

Ja, dit was lekker, veilig en gerieflik, en vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marsell V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marsell V
Besigheidsreis

Pragtige plek met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik.

Hou van die gastehuis en bly meestal daar as ons in Pretoria is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Was wat ons verwag het en meer, baie stil en rustig gewees.

Was baie naby die skool waar die Cycle Lab MTB resies plaasgevind het. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles in orde.

Alles soos ons dit verwag het, plesier om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed ingerigte kamers, gemaklik en warm.

Goeie, vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Ons aand hier was lekker. Alles wat jy nodig het vir 'n een aand of vir 'n langer tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Enkelreisiger

Baie netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en baie veilig.

Dit is nog die mooiste gastehuis waar ek nog gebly het. Dis veilig en baie goed geleë. Ek sal dit verseker weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Definitely worth the money.

Everything was very tidy, neat and clean. The staff are very friendly and the location is great. It's easy to get on the highway from the guest house. The continental breakfast was a big favourite for us. I recommend 37 on Anderson to anyone looking for an overnight stay in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plek. Upper class.

Was great, vriendelik, baie behulpsaam en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene E
Besigheidsreis

Spacious, beautiful clean rooms. Absolutely worth the money!

See stars

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Yolanda T
Gesin met tieners

Die inboektyd van 14:00 was onduidelik.

Die twee uur-inboektyd was nie deurgegee aan ons nie en toe ons na 'n lang reis daar aankom was daar niemand om ons te help nie. Alles was baie netjies, klein dingetjes soos slaapplek vir 3 mense en net 2 koppies?

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R997
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R997
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R997
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anderson-straat 37, Brooklyn, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a691f97ebf3b49c62141b6ea9d62f9b9b98fe5e4a4c63ce7ca7b14f80616580f2d1735ab28daaac10fea74e655df86b025c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R997 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 37 Anderson Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760188 28.232257
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem