37 The Shades

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

37 The Shades is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer van die veilige Shades-kompleks in Umhlanga. Dit is reg oorkant die pad vanaf die deurgang na die hoofstrand. Die Shades-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het plafonwaaiers.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en ander klein toebehore. Die sitarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 37 The Shades sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 37 The Shades gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 647 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za