LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 38 Sagitarius Avenue Studio | LekkeSlaap
+13

38 Sagitarius Avenue Studio

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sagitariuslaan 38, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 R468 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

38 Sagitarius Avenue Studio is in Witbank geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of diegene wat net wil oornag. Dis naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Verblyf word in 'n ateljeewoonstel aangebied. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 2 wasbakke.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Daar is veilige onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Sagitarius Avenue Studio sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sagitariuslaan 38, Witbank, 1035, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Witbank Mpumalanga
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
was R550
Vanaf R468
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sagitariuslaan 38, Witbank, 1035, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPY5p0LeywVhwlIz4g8W6AepqdqyEQjmcy1nEEwkQNpHt69IDAe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R468  per nag (plek vir 2) 38 Sagitarius Avenue Witbank 1035 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.911373766351 29.271541048456
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!