Plettenbergbaai Akkommodasie by 38 Silver Ranch | LekkeSlaap
+33

38 Silver Ranch

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsriver-weg, Silver Ranch Chalets 38, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

38 Silver Ranch is 'n gerieflik gemeubileerde huis met slaapplek vir 6 in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die solder is op versoek beskikbaar en het 4 enkelbeddens en 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Addisionele yskas is in die solder beskikbaar. Daar is 'n etenstafel en die sitkamer het 'n TV met DStv.

Die huis lei na 'n onderdakstoep het 'n ingeboude braai-area. Onderdakparkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, sowel as 'n omheinde area met bokkies en voëls. Toegang tot die kompleks word bereik via 'n afstandbeheerde hek.

Slaapplek

’n Bespreking by 38 Silver Ranch sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Area 1
Plek vir 6 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Keurboomsriver-weg, Silver Ranch Chalets 38, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomsriver-weg, Silver Ranch Chalets 38, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9Q1QOFUuZ0gt1ie7FrQuk1lq7si5xrWAFH4WJFkYG6DF66f6gX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (plek vir 6) Keurboomsriver Road Silver Ranch Chalets 38 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.013739789011 23.407085970631
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za