6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Keurboomsriver Road, Silver Ranch Chalets 38, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
38 Silver Ranch is 'n gemaklik gemeubileerde dubbelverdiepinghuis in 'n veilige kompleks in Plettenbergbaai. Die eiendom bied slaapplek vir tot ses gaste, wat dit geskik maak vir gesinne of klein groepies.
Die huis bestaan uit drie slaapkamers en twee badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is onderskeidelik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en twee enkelbeddens. 'n Solder, beskikbaar op aanvraag, bevat 'n dubbelbed en twee enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Bykomende yskas is in die solder beskikbaar. Die etenstafel bied plek vir etes, en die sitkamer het 'n TV met DStv vir ontspanning.
Die huis maak oop na 'n oordekte stoep met 'n ingeboude braai-area. Twee onderdakparkeerplekke word voorsien. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en 'n omheinde area met klein bokke en voëls. Toegang word verkry deur 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Isabella Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Keurboomsriver Road, Silver Ranch Chalets 38, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink 38 Silver Ranch het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Keurboomsriver Road, Silver Ranch Chalets 38, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang