Gansbaai Akkommodasie by 39 Baleana Bay | LekkeSlaap
+11

39 Baleana Bay

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

39 Baleana Bay is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 in Gansbaai.

Die woonstel het 2 slaapkamers wat 'n volledige badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en dit bied toegang tot die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met DStv.

Die leefarea lei na die balkon met 'n gasbraai en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die gebou het 'n hysbak vir maklike toegang.

39 Baleana Bay is 'n entjie se stap vanaf verskeie restaurante, 500 m vanaf Gansbaai Gateway Centre en 600 m vanaf die hawe. Gaste kan die Dyer-eiland Natuurreservaat, die Grootbos Natuurreservaat en die Dangerpunt Vuurtoring besoek en verskeie doendinge soos voetslaan, haaihokduik en vele meer in die omgewing geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by 39 Baleana Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir 39 Baleana Bay
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dirkie Uys-straat 19, Baleana Bay, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOJPsUbb8x7TS4wJiJUaXIsRJeYGQy9Lc5Gv4auGQLHbD19l0jN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 19 Dirkie Uys Street Baleana Bay 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.585560955015 19.350630855565
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za