Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

39 On Nile Guest House

Gastehuis
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer bestaan uit 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en 'n ketel. Dit het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die balans van die rekening moet met aankoms betaal word.
Betalingsmetodes wat aanvaar word, is kontant, elektroniese fondsoorplasing en kredietkaart.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat in die kamers nie.
Hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Swembadreëls - kinders mag net swem onder volwasse toesig.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer het 'n TV met DStv, 'n yskassie, en 'n ketel. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die balans van die rekening moet met aankoms betaal word.
Betalingsmetodes wat aanvaar word, is kontant, elektroniese fondsoorplasing en kredietkaart.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat in die kamers nie.
Hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Swembadreëls - kinders mag net swem onder volwasse toesig.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid is ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die kamer is toegerus met 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof/-oond, yskassie, mikrogolfoond en ketel. Daar is 'n TV met DStv in die kamer. Gaste het toegang tot 'n kluis en veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die balans van die rekening moet met aankoms betaal word.
Betalingsmetodes wat aanvaar word, is kontant, elektroniese fondsoorplasing en kredietkaart.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat in die kamers nie.
Hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Swembadreëls - kinders mag net swem onder volwasse toesig.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 (Kothuis)
Vanaf
Vanaf R1 070
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4 is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang. Dit het 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens in die eerste slaapkamer en 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort. Daar is 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf en ketel. Ander geriewe sluit 2 TV's met sekere DStv-kanale in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die balans van die rekening moet met aankoms betaal word.
Betalingsmetodes wat aanvaar word, is kontant, elektroniese fondsoorplasing en kredietkaart.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook word nie toegelaat in die kamers nie.
Hou geraasvlakke tot 'n minimum.
Swembadreëls - kinders mag net swem onder volwasse toesig.
Kinders tussen die ouderdom van 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 6 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nilestraat 39, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzN2UyYjdjLTA2Y2ItNGQyNS1hNTVhLTIxNDY4ZjZkM2NjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 39 Nile Road Perridgevale 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94615 25.57875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem