LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 39 On Nile Guest House | LekkeSlaap
+21

39 On Nile Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir 39 On Nile Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam met 'n baie vriendelike gasheer.

Die kamer is ruim en netjies met goeie beddegoed. Kombuis is volledig toegerus. Ontbyt is smaaklik en vars vrugte is heerlik!

39 On Nile Guest House's terugvoer

Thank you so much for your great review, we really appreciate that. Hopefully we will see you on your next visit to the friendly city.
Edouard.

39 On Nile Guest House
Patricia M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed in a cottage which was private. Immaculate comfortable linen and towels. Gracious host.

Cannot comment on accommodation in house. Cottage was very good.

Jan D - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was werklik die moeite werd.

Die gastehuis was baie netjies en skoon. Ontbyt was puik. Die eienaar het baie moeite gedoen om my en Carien te help met padaanwysings tot by die gastehuis en ander plekke. Sal 39 On Nile Guest HOuse verder aanbeveel.

Marlize K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize K
Gesin met tieners

Gasvryheid, rustigheid en gerief.

Ons het die verblyf by hierdie gastehuis baie geniet. Als was skoon en netjies. Die gastehuis is gerieflik geleë naby winkelsentrums en nie ver van die strand nie. Elke oggend se ontbyt was ons dag se hoogtepunt! Die eienaar is uiters gasvry en gaan uit sy pad om als so gerieflik en aangenaam moontlik te maak. Sal hierdie plekkie beslis aanbeveel.

39 On Nile Guest House's terugvoer

Thank you so much for your great review of my guest house - really appreciate that.
See you and your family on your next trip to Port Elizabeth.
Take care
Edouard von Steiger
083 250 1134

39 On Nile Guest House
Machelle Z - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machelle Z

Unbelievable.

My husband and child were very happy. Their first impression was that it is very clean and the hostess is wonderful. We will definitely go back.

39 On Nile Guest House's terugvoer

Thank you Machelle. Your son especially is a very well mannered young man and we hope to see your husband and or his business partners in the near future. Yvonne Anderson - Manager

39 On Nile Guest House
Liesll S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesll S

Neat, clean and comfortable.

The place if kept neat and tidy. We felt at home and enjoyed our stay.

39 On Nile Guest House's terugvoer

Thank you so much for your positive review - I really appreciate that.
We look forward to having you stay at my guest house in the future.

39 On Nile Guest House
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nilestraat 39, Perridgevale, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzN2UyYjdjLTA2Y2ItNGQyNS1hNTVhLTIxNDY4ZjZkM2NjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 39 Nile Road Perridgevale 6025 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.94615 25.57875
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!