398 Vaal de Grace Golf Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

398 Vaal de Grace Golf Estate is 'n drieslaapkamer-villa op die rivierfront wat toegerus is vir selfsorg, ideaal geleë in 'n veilige gholflandgoed in Parys. Die Villa is geleë op die noordelike oewer van die Vaalrivier en bied gerieflike slaapplek vir tot 6 gaste.

Die villa bestaan uit 3 en suite-slaapkamers, 'n goed toegeruste kombuis, gerieflike sit- en eetkamer, en 'n onderdakstoep met buitelugmeubels, braaigeriewe en 'n swembad.Die rivier, waar jy kan visvang, kan bereik word deur middel van die skanskorf-trappies na die rivier.
Die huis kan saam met 397 bespreek word vir 'n groep van tot 12 gaste.

Vaal de Grace is 'n 18-putjie Nick Price gholfbaan wat ideaal is vir middelmatige- en professionele gholfspelers. Dit is ook net 'n uur se ry van Johannesburg af. Daar is 'n pragtige rivier wat deur Vaal de Grace vloei en daar is oorgenoeg natuurlike plant-, dier- en voëllewe vir jou genot. Visarende, rooibokke, springbokke en muishonde is van die diere wat hier rondsnuffel.

Slaapplek

'n Bespreking by 398 Vaal de Grace Golf Estate sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 398 Vaal De Grace Golf Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]