4 Daneel Street

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 15 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

4 Daneel Street is in Heidelberg geleë en is die ideale oorslaapplek op pad na Kaapstad of George.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee, koffie, melk en beskuit word met aankoms voorsien.

Die ingang na die eenheid is via die motorhuis. Gaste kan van die gemeenskaplike braai-area gebruik maak. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 4 Daneel Street sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 4 Daneel Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vanaf 15 Aug 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false