Pick your preferred language

English

Afrikaans

+8
Selfsorg in Heidelberg

4 Daneel Street

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 4 Daneel Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

4 Daneel Street is in Heidelberg geleë en is die ideale oorslaapplek op pad na Kaapstad of George.

Die eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eenheid is deel van die hoofhuis, maar is privaat. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV met Netflix. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Komplimentêre tee, koffie, melk en beskuit word met aankoms voorsien.

Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe sowel as 'n binnebraai indien daar vooraf met die eienaar gereël word.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Sakpas prys. Die plekkie is baie netjies en ten volle toegerus.
Des 2025
Christo V
Saam met lewensmaat
5.0
Goed toegeruste eenheid sentraal. Aandag aan detail en was baie behulpsaam.
Nov 2025
Adrolene G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustigheid, lieflike atmosfeer. Hierdie 1 nag was presies wat ek en my kerel verlang en benodig het van ons daaglikse besige lewe tuis. Netjies, pragt...
Sien meer
Okt 2025
Jacob S
Saam met lewensmaat
5.0
My nr 1 choice. So sweet! I love 4 Daniel Street. Awesome and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Anchen N
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike gasvrou. Pragtige plekkie. Ten volle toegerus. Sal dit beslis aanbeveel.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Daneel Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Daneel Street het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Daneel Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd286c217ffcfc136432d5ec0057db2039841159733c373e3f91cc8b75110bc43aae48602a52cfaaa9c196a5a97723afaeb5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 4 Daneel Street Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.083990340123 20.958479334988
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang