Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 on Meiring

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

4 on Meiring is 'n moderne Karoo-huis in 'n stil straat in die pragtige Prins Albert wat teen die voet van die majestueuse Swartberge geleë is.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel.

Die stoep wat om die huis strek is die ideale plek om die buitelewe te geniet, te luister hoe die voëls sing en die melkweg te aanskou. Daar is draagbare braaigeriewe en baie parkeerplek op die perseel.

Daar is wonderlike wandelroetes in die omgewing en gaste kan hul fietse saambring en die paaie verken. Daar is ook fietstoere, so hou die geskeduleerde tye dop.

Let asb. dat die eiendom nie WiFi of 'n TV het nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 4 on Meiring sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir 4 on Meiring
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Jaar gelys 7

Ligging

  • Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 on Meiring het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meiringstraat 4, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaeb9881f81855fadddc0b866d8e2c233c26fe6dc4ce132429cd48c5c3a8ec978f7405f9f213522ce0dacc600cbd5e241b390?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 4 Meiring Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.21808297495 22.029566263893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem