LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Bellville

4 On Turner



6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Turner Street, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

4 On Turner is in Bellville geleë en bied gemaklik gemeubileerde, basiese akkommodasie vir tot 6 gaste.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoofplaat, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het ook 'n ingeboude braai. 'n Slim-TV met Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n ruim buite-area met 'n tafel, stoele en 'n sonsambreel geniet, ideaal om buite te ontspan. Die woonstel is ontwerp vir gemak en privaatheid, en veilige parkering is beskikbaar agter 'n outomatiese hek.

Bellville bied 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede, insluitend die Happy Gardener-speelpark by Stodels, die Cool Runnings-sleebaan, verskeie winkelsentrums en baie ander besienswaardighede binne 'n radius van 30 km.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Skoonmaakdiens
Fietsry
Bergfietsry
Swem
Tennisbaan
Wynproe

Kamers

4 On Turner
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 5
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat geskik is vir tot 6 gaste in totaal. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, en die tweede kamer het 1 dubbelbed en 'n stapelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank. Die leefarea het ook 'n ingeboude braai en 'n TV met volledige DStv.

Daar is 'n ruim buite-area toegerus met tafels, stoele, 'n strandsambreel en 'n braai-area, ideaal vir ontspanning buite. Die woonstel is ontwerp vir gemak en privaatheid. Veilige parkering is beskikbaar agter outomatiese hekke.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
DStv
Volle pakket
Braai
Binne
Buitelug
Braai
Binne
Kombuis & eetkamer
Braai
Binne
Yskas
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is nie in die eenheid toegelaat nie.

Besoekers word nie toegelaat nie; slegs gaste wat op die besprekingsvorm gelys is, mag die eiendom besoek.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geraas, musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Meubels mag nie geskuif word nie.

Rapporteer asseblief enige breekskade voor uitklok.

Twee rolle toiletpapier word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lawrence N
Saam met lewensmaat
5.0
Very very good - excellent place. Host was excellent - venue was well maintained - and in a good location - travelling around Cape Town...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Martha T
Saam met lewensmaat
5.0
Sou graag langer wou kuier. Veilige parkering. Lekker ruim. Die omgewing is baie veilig en rustig. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan. Gasvrou...
Sien meer
Okt 2025
Susan B
5.0
Baie vriendelike diens en kwaliteit verblyf in die Kaap. Dit was presies wat ons gesoek het. Ek en my man met ons twee kinders. Die leefvertrek waar o...
Sien meer
Jul 2025
Monika B
Gesin met tieners
5.0
We enjoyed our stay very much. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Lindie D
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies, skoon en gerieflik. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Eienaars is baie behulpsaam en vriendel...
Sien meer
Mrt 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Lawrence N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very very good - excellent place. Host was excellent - venue was well maintained - and in a good location - travelling around Cape Town was good as the location is a bit centralised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sou graag langer wou kuier. Veilige parkering. Lekker ruim. Die omgewing is baie veilig en rustig. Sal beslis aanbeveel en weer daar tuisgaan. Gasvrou baie vriendelik en ons vrolik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Baie vriendelike diens en kwaliteit verblyf in die Kaap. Dit was presies wat ons gesoek het. Ek en my man met ons twee kinders. Die leefvertrek waar ons vier saam kon kuier en gesels, was ideaal. Die wooneenheid is goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Ons kon lekker warm slaap in die koue Kaapse winter. Die soetkoekies in die kombuis by die ketel was 'n welkome bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monika B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

We enjoyed our stay very much. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie netjies, skoon en gerieflik. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Eienaars is baie behulpsaam en vriendelik. Dit was heerlik! Daar is regtig niks om oor te kla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique Z
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2026

It was acceptable. Will work for short stays, but not for longer stays. While the place was secure and close to the mall and shops, it is really small. Not recommended if you are more than three. The host must put a mirror in the bathroom, an oven or air fryer in the kitchen, and hooks in the kitchen and rooms. There is also a need for air conditioning and a more stable WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Ilonka
4 On Turner
Hi Angelique Thank you for your feedback. We can certainly take some of your feedback into consideration; however, the facility is rated as affordable accommodation, and as such, the rate does not warrant certain amenities like, for instance, air conditioning. Cape Town has received abnormally high temperatures lately, which contributed to everybody's discomfort. We do, however, supply a fan in each room to assist. The photos and description of the facility on the booking platform is a true reflection of what the facility provides. The WiFi is dependent on the performance of the service provider. We do have a 100mbps line to the facility and did not receive any complaints in the past, but we will certainly look into it. Thank you for booking with us; it was a pleasure hosting you.

Corlia P
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Baie netjies. Ons het baie lekker gebly. Daar was genoeg van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie D
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Skoon, netjies, waarde vir geld en goeie ligging. Die eienaar is baie behulpsaam en staan gereed om met enige probleme te assisteer. Sy het seker gemaak ons is op ons gemak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilonka
4 On Turner
Bennie en gesin Ek is bly julle het dit geniet in die Kaap. Dit was ʼn plesier om julle te akkommodeer.

Pieter V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Baie vriendelike ontvangs Met ons aankoms het die gasvrou ons baie vriendelik ontvang en deur die woonstel geneem. Die woonstel is ruim en baie gemaklik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2021

Tevrede. Die enigste probleem was ander gaste wat die oggend 01:30 kliphard onder my kamervenster gepraat het. Dit het egter geen invloed op die goeie diens of die goed ingerigte woonplek gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ilonka
4 On Turner
Hallo Amor, Baie dankie vir jou resensie. Dit was aangenaam om julle hier by ons te akkommodeer. Vreeslik jammer vir die geraas. Ons het polisielede gehad wat nagskof gewerk het. Ek het hulle telkemale gevra om die ander gaste op die eiendom ook in ag te neem veral met hulle aankoms. Weereens jammer vir die ongerief. Ons sal op hierdie tipe goed defnitief in die toekoms beter aandag gee.


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ilonka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink 4 On Turner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
4 On Turner
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Rook is nie in die eenheid toegelaat nie.

Besoekers word nie toegelaat nie; slegs gaste wat op die besprekingsvorm gelys is, mag die eiendom besoek.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Geraas, musiek, partytjies en funksies word nie toegelaat nie.

Meubels mag nie geskuif word nie.

Rapporteer asseblief enige breekskade voor uitklok.

Twee rolle toiletpapier word voorsien.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Turner Street, Thalmen, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ff515b337c116d57881ed863bda16b98f2f34545587c2fd9d370b65eb690a543cc5daa132043f0414b01b41169cb0ad2ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 4 Turner Street Thalmen 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.89946 18.64765